Oor historiese waarheid*

By hierdie geleentheid van die amptelike aanvaarding van ’n professoraat in die Geskiedenis, vra ek u welwil- lende aandag vir enkele gedagtes oor ’n onderwerp wat ek wil betitel: oor historiese waarheid. Vooraf is egter enkele verduidelikinge nodig. (a) By die aanhoor van hierdie titel kan dadel...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. S. du Plessis
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1964-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1485
_version_ 1818924574720393216
author J. S. du Plessis
author_facet J. S. du Plessis
author_sort J. S. du Plessis
collection DOAJ
description By hierdie geleentheid van die amptelike aanvaarding van ’n professoraat in die Geskiedenis, vra ek u welwil- lende aandag vir enkele gedagtes oor ’n onderwerp wat ek wil betitel: oor historiese waarheid. Vooraf is egter enkele verduidelikinge nodig. (a) By die aanhoor van hierdie titel kan dadelik die vraag gestel word: wat is waarheid? Daarom moet dit in die eerste plek duidelik verstaan word dat, hoewel ek my hier ook effens op die terrein van die filosofie van die Geskiedenis gaan beweeg, dit geensins in my bedoeling lê om hierdie vraag filosofies te benader en ’n antwoord daarop te probeer gee nie. Dit gaan hier 00/ historiese waarheid, en dan wel oor historiese waarheid as ’n praktiese saak waarmee elke beoefenaar van die geskiedeniswetenskap, hetsy navorser of dosent, elke oomblik van sy lewe te doen het. Wat in hierdie verband onder historiese waarheid verstaan word, sal aanstons nader verduidelik word.
first_indexed 2024-12-20T02:27:30Z
format Article
id doaj.art-0127fe5ff3bf4881a0e289fe5c99c5d5
institution Directory Open Access Journal
issn 0023-270X
2304-8557
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-20T02:27:30Z
publishDate 1964-03-01
publisher Scriber Editorial Systems
record_format Article
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
spelling doaj.art-0127fe5ff3bf4881a0e289fe5c99c5d52022-12-21T19:56:39ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571964-03-01311010.4102/koers.v31i10.1485Oor historiese waarheid*J. S. du PlessisBy hierdie geleentheid van die amptelike aanvaarding van ’n professoraat in die Geskiedenis, vra ek u welwil- lende aandag vir enkele gedagtes oor ’n onderwerp wat ek wil betitel: oor historiese waarheid. Vooraf is egter enkele verduidelikinge nodig. (a) By die aanhoor van hierdie titel kan dadelik die vraag gestel word: wat is waarheid? Daarom moet dit in die eerste plek duidelik verstaan word dat, hoewel ek my hier ook effens op die terrein van die filosofie van die Geskiedenis gaan beweeg, dit geensins in my bedoeling lê om hierdie vraag filosofies te benader en ’n antwoord daarop te probeer gee nie. Dit gaan hier 00/ historiese waarheid, en dan wel oor historiese waarheid as ’n praktiese saak waarmee elke beoefenaar van die geskiedeniswetenskap, hetsy navorser of dosent, elke oomblik van sy lewe te doen het. Wat in hierdie verband onder historiese waarheid verstaan word, sal aanstons nader verduidelik word.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1485
spellingShingle J. S. du Plessis
Oor historiese waarheid*
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
title Oor historiese waarheid*
title_full Oor historiese waarheid*
title_fullStr Oor historiese waarheid*
title_full_unstemmed Oor historiese waarheid*
title_short Oor historiese waarheid*
title_sort oor historiese waarheid
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1485
work_keys_str_mv AT jsduplessis oorhistoriesewaarheid