Plaaslike bestuur en sy rol in fisiese beplanning

Somaar uit die staanspoor wil ek verduidelik dat my bena- dering miskien vir sommige van u as te prakties en van te algemene aard mag voorkom en u moontlik sou verkies het dat ek meer moes uitwei oor die tegnieke en die beginsels van beplanning. Daardie aspekte laat ek egter aan die persone oor...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: P. Z.J. van Vuuren
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1965-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1354
Description
Summary:Somaar uit die staanspoor wil ek verduidelik dat my bena- dering miskien vir sommige van u as te prakties en van te algemene aard mag voorkom en u moontlik sou verkies het dat ek meer moes uitwei oor die tegnieke en die beginsels van beplanning. Daardie aspekte laat ek egter aan die persone oor wat beter gekwalifiseer is om daaroor te praat as ek. Dit beteken egter nie dat ek, en ander soos ek, die aanvaarde en beproefde beginsels vir goeie beplanning kan ignoreer nie. Ek wil egter met hierdie inleidende woorde volstaan en dit aan u oordeel oorlaat om te besluit of u met hierdie bena- dering van my saamstem. Indien u nie met my saamstem nie, dan vertrou ek dat wat ek hier te sê het u minstens sal prikkel en u miskien sal aanspoor om die saak te stel soos u dit sien.
ISSN:0023-270X
2304-8557