Die etiek van Karl Barth

Die etiek van Barth kan nie reg verstaan word sonder begrip van sy ganse teologiese agtergrond en opset, en ek wil byvoeg: sonder die besondere tydsomstandighede (oorlog!) waarin hy geleef en gewerk het nie. Dit is verder bekend dat in sy teologiese ontwikkeling verskillende figure groot invloed...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1986-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1279
Description
Summary:Die etiek van Barth kan nie reg verstaan word sonder begrip van sy ganse teologiese agtergrond en opset, en ek wil byvoeg: sonder die besondere tydsomstandighede (oorlog!) waarin hy geleef en gewerk het nie. Dit is verder bekend dat in sy teologiese ontwikkeling verskillende figure groot invloed op hom uitgeoefen het.
ISSN:1018-6441
2305-0853