Die Presbiter by Lukas en Paulus

In die jongste navorsing oor Lukas word die skrywer van die derde evangelieverhaal en die Handelinge van die Apostels aan ons bekend gestel as ’n teoloog wat uit die ‘Sitz im Leben’ (uit die situasie van sy eie tyd) die boodskap aangaande Christus interpreteer . Lukas sou hom by sy interpretasie van...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: L. Floor
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1976-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1071
Description
Summary:In die jongste navorsing oor Lukas word die skrywer van die derde evangelieverhaal en die Handelinge van die Apostels aan ons bekend gestel as ’n teoloog wat uit die ‘Sitz im Leben’ (uit die situasie van sy eie tyd) die boodskap aangaande Christus interpreteer . Lukas sou hom by sy interpretasie van die Christusboodskap laat lei het deur ’n bepaalde dogmatiese ‘Verstandnis’ waardeur hy homself verraai as ’n teoloog van die na-apostoliese tyd.
ISSN:1018-6441
2305-0853