ROLF GÜTH: Die Marine des Deutschen Reiches 1919-1939
In hierdie publikasie is beskryf op watter wyse die Duitse Ryksmarine [Reichsmarine] wat op 1.1.1921 gestig is en vanaf 21.5.1935 as die Duitse Krygsmarine [Kriegsmarine] bekendgestaan het, feitlik binne 'n tydperk van twintig jaar tot 'n weermagsdeel uitgegroei het wat deur sy slaggereedh...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Stellenbosch University
2012-02-01
|
Series: | Scientia Militaria |
Subjects: | |
Online Access: | http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/955 |
_version_ | 1819156649777037312 |
---|---|
author | Jan Ploeger |
author_facet | Jan Ploeger |
author_sort | Jan Ploeger |
collection | DOAJ |
description | In hierdie publikasie is beskryf op watter wyse die Duitse Ryksmarine [Reichsmarine] wat op 1.1.1921 gestig is en vanaf 21.5.1935 as die Duitse Krygsmarine [Kriegsmarine] bekendgestaan het, feitlik binne 'n tydperk van twintig jaar tot 'n weermagsdeel uitgegroei het wat deur sy slaggereedheid die verbasing en verwondering van die toenmalige eersterangse seevarende moondhede verwek het. Voordat daar kortliks op hierdie ontwikkelingsgang ingegaan word, is dit van belang om die skrywer se gebruik van die woord en begrip marine, in teenstelling met vloot, te verduidelik. Kapt. GOth Ie, in hierdie verband, die nadruk op die volgende: Volgens sy sienswyse bestaan die seestrydkragte van 'n land uit die volgende komponente: Die vloot, die ondersteunings-en hulpvaartuie en die onderskeie inrigtings en verdedigingswerke op land. Dit, aldus dieselfde skrywer, in teenstelling met die Britse gebruik van die woord en begrip navy, terwyl hy andersyds opmerk dat die Franse en Duitse woordgebruik en begripsinhoud ooreenkom [p.16]. |
first_indexed | 2024-12-22T15:56:14Z |
format | Article |
id | doaj.art-06f0fe66cf884847949424ba2227dbdd |
institution | Directory Open Access Journal |
issn | 2224-0020 |
language | Afrikaans |
last_indexed | 2024-12-22T15:56:14Z |
publishDate | 2012-02-01 |
publisher | Stellenbosch University |
record_format | Article |
series | Scientia Militaria |
spelling | doaj.art-06f0fe66cf884847949424ba2227dbdd2022-12-21T18:20:46ZafrStellenbosch UniversityScientia Militaria2224-00202012-02-013610.5787/3-6-955ROLF GÜTH: Die Marine des Deutschen Reiches 1919-1939Jan PloegerIn hierdie publikasie is beskryf op watter wyse die Duitse Ryksmarine [Reichsmarine] wat op 1.1.1921 gestig is en vanaf 21.5.1935 as die Duitse Krygsmarine [Kriegsmarine] bekendgestaan het, feitlik binne 'n tydperk van twintig jaar tot 'n weermagsdeel uitgegroei het wat deur sy slaggereedheid die verbasing en verwondering van die toenmalige eersterangse seevarende moondhede verwek het. Voordat daar kortliks op hierdie ontwikkelingsgang ingegaan word, is dit van belang om die skrywer se gebruik van die woord en begrip marine, in teenstelling met vloot, te verduidelik. Kapt. GOth Ie, in hierdie verband, die nadruk op die volgende: Volgens sy sienswyse bestaan die seestrydkragte van 'n land uit die volgende komponente: Die vloot, die ondersteunings-en hulpvaartuie en die onderskeie inrigtings en verdedigingswerke op land. Dit, aldus dieselfde skrywer, in teenstelling met die Britse gebruik van die woord en begrip navy, terwyl hy andersyds opmerk dat die Franse en Duitse woordgebruik en begripsinhoud ooreenkom [p.16].http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/955Duitse Ryksmarine [Reichsmarine]Duitse Krygsmarine [Kriegsmarine]verdrag van VersaillesAdm. Erich Raeder |
spellingShingle | Jan Ploeger ROLF GÜTH: Die Marine des Deutschen Reiches 1919-1939 Scientia Militaria Duitse Ryksmarine [Reichsmarine] Duitse Krygsmarine [Kriegsmarine] verdrag van Versailles Adm. Erich Raeder |
title | ROLF GÜTH: Die Marine des Deutschen Reiches 1919-1939 |
title_full | ROLF GÜTH: Die Marine des Deutschen Reiches 1919-1939 |
title_fullStr | ROLF GÜTH: Die Marine des Deutschen Reiches 1919-1939 |
title_full_unstemmed | ROLF GÜTH: Die Marine des Deutschen Reiches 1919-1939 |
title_short | ROLF GÜTH: Die Marine des Deutschen Reiches 1919-1939 |
title_sort | rolf guth die marine des deutschen reiches 1919 1939 |
topic | Duitse Ryksmarine [Reichsmarine] Duitse Krygsmarine [Kriegsmarine] verdrag van Versailles Adm. Erich Raeder |
url | http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/955 |
work_keys_str_mv | AT janploeger rolfguthdiemarinedesdeutschenreiches19191939 |