'n Neuro-evolusionêre en neurofisiologiese benadering tot die ondersoek en behandeling van verworwe disartrie

Die konvensionele benadering tot verworwe disartrie soos dit gevind word in die literatuur word kortliks bespreek. Die noodsaaklikheid vir 'n gewysigde benadering wat praktiese leidrade aan die spraakterapeut sal verskaf, word beklemtoon. Die opkoms van die neuroevolusioner-gefundeerde benaderi...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Anita van der Merwe
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 1976-12-01
Series:South African Journal of Communication Disorders
Online Access:https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/386
_version_ 1828961625084788736
author Anita van der Merwe
author_facet Anita van der Merwe
author_sort Anita van der Merwe
collection DOAJ
description Die konvensionele benadering tot verworwe disartrie soos dit gevind word in die literatuur word kortliks bespreek. Die noodsaaklikheid vir 'n gewysigde benadering wat praktiese leidrade aan die spraakterapeut sal verskaf, word beklemtoon. Die opkoms van die neuroevolusioner-gefundeerde benadering tot serebrale verlamming, met ander woorde, tot kongenitale disartrie, word genoem. Sover bekend, is daar geen georganiseerde gegewens in die literatuur wat die neuro-evolusie van spraakmotoriek blootle vanaf die mees outomatiese, mees georganiseerde en mees eenvoudige vlak tot die meer willekeurige, meer komplekse, en minder georganiseerde vlak van funksionering nie. Bekende gegewens in verband met spraak is hipoteties georden en 'n hierargiese spraakskema is opgestel wat die neuro-evolusie van spraak blootle. Op grond van die skema en met inagneming van neuro-fisiologiese disfunksies, is 'n ondersoek program opgestel wat die spraakprobleem van die verworwe disartriegeval in sy geheel ondersoek. Behandeling geskied aan die hand van die riglyne wat die skema aandui. Deur die gebruik van toepaslike spraakterapeutiese metodes word beoog om 'n herevolusie te bewerkstellig waar moontlik.
first_indexed 2024-12-14T09:49:55Z
format Article
id doaj.art-096ce0f9245b4bb4964d029b892550d6
institution Directory Open Access Journal
issn 0379-8046
2225-4765
language English
last_indexed 2024-12-14T09:49:55Z
publishDate 1976-12-01
publisher AOSIS
record_format Article
series South African Journal of Communication Disorders
spelling doaj.art-096ce0f9245b4bb4964d029b892550d62022-12-21T23:07:33ZengAOSISSouth African Journal of Communication Disorders0379-80462225-47651976-12-0123110.4102/sajcd.v23i1.386288'n Neuro-evolusionêre en neurofisiologiese benadering tot die ondersoek en behandeling van verworwe disartrieAnita van der Merwe0Department of Speech Pathology, University of PretoriaDie konvensionele benadering tot verworwe disartrie soos dit gevind word in die literatuur word kortliks bespreek. Die noodsaaklikheid vir 'n gewysigde benadering wat praktiese leidrade aan die spraakterapeut sal verskaf, word beklemtoon. Die opkoms van die neuroevolusioner-gefundeerde benadering tot serebrale verlamming, met ander woorde, tot kongenitale disartrie, word genoem. Sover bekend, is daar geen georganiseerde gegewens in die literatuur wat die neuro-evolusie van spraakmotoriek blootle vanaf die mees outomatiese, mees georganiseerde en mees eenvoudige vlak tot die meer willekeurige, meer komplekse, en minder georganiseerde vlak van funksionering nie. Bekende gegewens in verband met spraak is hipoteties georden en 'n hierargiese spraakskema is opgestel wat die neuro-evolusie van spraak blootle. Op grond van die skema en met inagneming van neuro-fisiologiese disfunksies, is 'n ondersoek program opgestel wat die spraakprobleem van die verworwe disartriegeval in sy geheel ondersoek. Behandeling geskied aan die hand van die riglyne wat die skema aandui. Deur die gebruik van toepaslike spraakterapeutiese metodes word beoog om 'n herevolusie te bewerkstellig waar moontlik.https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/386
spellingShingle Anita van der Merwe
'n Neuro-evolusionêre en neurofisiologiese benadering tot die ondersoek en behandeling van verworwe disartrie
South African Journal of Communication Disorders
title 'n Neuro-evolusionêre en neurofisiologiese benadering tot die ondersoek en behandeling van verworwe disartrie
title_full 'n Neuro-evolusionêre en neurofisiologiese benadering tot die ondersoek en behandeling van verworwe disartrie
title_fullStr 'n Neuro-evolusionêre en neurofisiologiese benadering tot die ondersoek en behandeling van verworwe disartrie
title_full_unstemmed 'n Neuro-evolusionêre en neurofisiologiese benadering tot die ondersoek en behandeling van verworwe disartrie
title_short 'n Neuro-evolusionêre en neurofisiologiese benadering tot die ondersoek en behandeling van verworwe disartrie
title_sort n neuro evolusionere en neurofisiologiese benadering tot die ondersoek en behandeling van verworwe disartrie
url https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/386
work_keys_str_mv AT anitavandermerwe nneuroevolusionereenneurofisiologiesebenaderingtotdieondersoekenbehandelingvanverworwedisartrie