Sleutelmag en amp

As die Heidelbergse Kategismus (Sondag 31) handel oor die sleutels van die Koninkryk, dan word die betrokkenheid van die ampte slegs per implikasie veronderstel). Meer eksplisiet word die amp en sleutelmag in die Nederlandse Geloofsbelydenis gekoppel; “ons glo dat hierdie ware kerk ooreenkomstig...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: P. J. Rossouw
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1985-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1246
_version_ 1818039836502654976
author P. J. Rossouw
author_facet P. J. Rossouw
author_sort P. J. Rossouw
collection DOAJ
description As die Heidelbergse Kategismus (Sondag 31) handel oor die sleutels van die Koninkryk, dan word die betrokkenheid van die ampte slegs per implikasie veronderstel). Meer eksplisiet word die amp en sleutelmag in die Nederlandse Geloofsbelydenis gekoppel; “ons glo dat hierdie ware kerk ooreenkomstig die geestelike bestuurswyse wat ons Here ons in sy Woord geleer het, geregeer moet word... hulle (moet) sorg dra dat die ware godsdiens onderhou (word), die ware leer orals versprei, die oortreders op geestelike wyse vermaan en in toom gehou (word)... (N.G.B. art. 30) en: “Ons glo verder dat die regeerders van die kerk, al is dit nuttig en goed om onder mekaar ’n bepaalde orde tot instandhouding van die liggaam van die kerk in te stel en te handhaaf, tog noukeurig moet oppas om nie af te wyk van wat Christus, ons enigste Meester, vir ons ingestel het nie... Ons aanvaar derhalwe slegs wat kan dien om eendrag en eenheid te bewaar en te bevorder, en om alles in gehoorsaamheid van God te onderhou. Daarvoor is nodig die ban en alles wat daarmee saamhang, toegepas ooreenkomstig die Woord van God” (N.G.B. art. 32).
first_indexed 2024-12-10T08:04:58Z
format Article
id doaj.art-09b96b30998248fd98f1a70385d2e053
institution Directory Open Access Journal
issn 1018-6441
2305-0853
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-10T08:04:58Z
publishDate 1985-06-01
publisher AOSIS
record_format Article
series In die Skriflig
spelling doaj.art-09b96b30998248fd98f1a70385d2e0532022-12-22T01:56:42ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08531985-06-01197471710.4102/ids.v19i74.12461129Sleutelmag en ampP. J. RossouwAs die Heidelbergse Kategismus (Sondag 31) handel oor die sleutels van die Koninkryk, dan word die betrokkenheid van die ampte slegs per implikasie veronderstel). Meer eksplisiet word die amp en sleutelmag in die Nederlandse Geloofsbelydenis gekoppel; “ons glo dat hierdie ware kerk ooreenkomstig die geestelike bestuurswyse wat ons Here ons in sy Woord geleer het, geregeer moet word... hulle (moet) sorg dra dat die ware godsdiens onderhou (word), die ware leer orals versprei, die oortreders op geestelike wyse vermaan en in toom gehou (word)... (N.G.B. art. 30) en: “Ons glo verder dat die regeerders van die kerk, al is dit nuttig en goed om onder mekaar ’n bepaalde orde tot instandhouding van die liggaam van die kerk in te stel en te handhaaf, tog noukeurig moet oppas om nie af te wyk van wat Christus, ons enigste Meester, vir ons ingestel het nie... Ons aanvaar derhalwe slegs wat kan dien om eendrag en eenheid te bewaar en te bevorder, en om alles in gehoorsaamheid van God te onderhou. Daarvoor is nodig die ban en alles wat daarmee saamhang, toegepas ooreenkomstig die Woord van God” (N.G.B. art. 32).https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1246
spellingShingle P. J. Rossouw
Sleutelmag en amp
In die Skriflig
title Sleutelmag en amp
title_full Sleutelmag en amp
title_fullStr Sleutelmag en amp
title_full_unstemmed Sleutelmag en amp
title_short Sleutelmag en amp
title_sort sleutelmag en amp
url https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1246
work_keys_str_mv AT pjrossouw sleutelmagenamp