DIE SAW MOET OOK SY ANDER WAPENS EFFEKTIEF AANWEND

Hoe dikwels gebruik 'n soldaat papier in plaas van 'n geweer. Papier - die lees en skryf van korrespondensie, verhandelings, studiestukke, gevegshanteringshandboeke maak, sonder gevaar van teenspraak, 'n groter deel van 'n soldaat se lewe uit as sy geweer. Selfs binne 'n ope...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: W Otto
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/823

Similar Items