Wiskunde in Suid-Afrika*

By ’n geleentheid soos hierdie is die versoeking nogal sterk om retrospektief te w erk te gaan en 'n poging aan te wend om die verlede soos dit in eie persoon belewe is, die revue te laat passeer. Dit is miskien nie m eer as natuurlik nie dat ’n mens dan m eer geneig voel om op die afgelegd...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: D. J. Van Rooy
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1965-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1550
_version_ 1819074626423095296
author D. J. Van Rooy
author_facet D. J. Van Rooy
author_sort D. J. Van Rooy
collection DOAJ
description By ’n geleentheid soos hierdie is die versoeking nogal sterk om retrospektief te w erk te gaan en 'n poging aan te wend om die verlede soos dit in eie persoon belewe is, die revue te laat passeer. Dit is miskien nie m eer as natuurlik nie dat ’n mens dan m eer geneig voel om op die afgelegde weg terug te kyk as om jou aan koersaanwysing vir die toekoms te waag. Vir die m eeste van u, geagte oudstudente, is w at verby is nie van soveel belang as wat die hede aanbied of die toekoms in sy skoot het nie. My taak nader sy einde, u werk lê hopelik nog vir die grootste gedeelte voor u. Wei is dit ’n troosryke gedagte w at u my sal vergun om te koester, dat die band wat daar tussen u en my gelê is, ook in vakkundige opsig nie finaal deurgesny is toe die dae van regstreekse, persoonlike kontak verby was nie. Die onderwyser is nou m aar eenmaal so onbe- skeie om in die loopbaan en prestasies van sy leerling tot 'n mate ’n verlengstuk van sy eie werk te sien.
first_indexed 2024-12-21T18:12:30Z
format Article
id doaj.art-0d196f3c697142ff89c80ea3df890877
institution Directory Open Access Journal
issn 0023-270X
2304-8557
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-21T18:12:30Z
publishDate 1965-03-01
publisher Scriber Editorial Systems
record_format Article
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
spelling doaj.art-0d196f3c697142ff89c80ea3df8908772022-12-21T18:54:45ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571965-03-01327/810.4102/koers.v32i7/8.1550Wiskunde in Suid-Afrika*D. J. Van RooyBy ’n geleentheid soos hierdie is die versoeking nogal sterk om retrospektief te w erk te gaan en 'n poging aan te wend om die verlede soos dit in eie persoon belewe is, die revue te laat passeer. Dit is miskien nie m eer as natuurlik nie dat ’n mens dan m eer geneig voel om op die afgelegde weg terug te kyk as om jou aan koersaanwysing vir die toekoms te waag. Vir die m eeste van u, geagte oudstudente, is w at verby is nie van soveel belang as wat die hede aanbied of die toekoms in sy skoot het nie. My taak nader sy einde, u werk lê hopelik nog vir die grootste gedeelte voor u. Wei is dit ’n troosryke gedagte w at u my sal vergun om te koester, dat die band wat daar tussen u en my gelê is, ook in vakkundige opsig nie finaal deurgesny is toe die dae van regstreekse, persoonlike kontak verby was nie. Die onderwyser is nou m aar eenmaal so onbe- skeie om in die loopbaan en prestasies van sy leerling tot 'n mate ’n verlengstuk van sy eie werk te sien.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1550
spellingShingle D. J. Van Rooy
Wiskunde in Suid-Afrika*
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
title Wiskunde in Suid-Afrika*
title_full Wiskunde in Suid-Afrika*
title_fullStr Wiskunde in Suid-Afrika*
title_full_unstemmed Wiskunde in Suid-Afrika*
title_short Wiskunde in Suid-Afrika*
title_sort wiskunde in suid afrika
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1550
work_keys_str_mv AT djvanrooy wiskundeinsuidafrika