Kwarteeu Jubileum

"Die blad in sy nuwe vorm stel hom op die grondslag van die Heilige Skrif . . . . Dit wil die beginsels van die Heilige Skrif volgens die interpretasie van die Calvinisme propageer op alle terreine van die lewe." Met hierdie ondubbelsinnige beleidsverklaring het Koers vyf-en-twintig jaar g...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: W. C. Coetzee
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1958-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1588
_version_ 1818500129690222592
author W. C. Coetzee
author_facet W. C. Coetzee
author_sort W. C. Coetzee
collection DOAJ
description "Die blad in sy nuwe vorm stel hom op die grondslag van die Heilige Skrif . . . . Dit wil die beginsels van die Heilige Skrif volgens die interpretasie van die Calvinisme propageer op alle terreine van die lewe." Met hierdie ondubbelsinnige beleidsverklaring het Koers vyf-en-twintig jaar gelede vir die eerste keer as tweemaandelikse tydskrif verskyn. Getrou aan die verhewe doelstelling het die blad nou vir ’n kwarteeu ’n helder lig versprei oor ’n groot verskeidenheid van vraagstukke en ongetwyfeld ’n positiewe bydrae gelewer tot bestendiging en uitbouing van die Calvinistiese grondslag van die Afrikaanse kulturele lewe.
first_indexed 2024-12-10T20:38:44Z
format Article
id doaj.art-0dbbeda3e65449ca96e2a8e70d4cb326
institution Directory Open Access Journal
issn 0023-270X
2304-8557
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-10T20:38:44Z
publishDate 1958-03-01
publisher Scriber Editorial Systems
record_format Article
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
spelling doaj.art-0dbbeda3e65449ca96e2a8e70d4cb3262022-12-22T01:34:26ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571958-03-0126110.4102/koers.v26i1.1588Kwarteeu JubileumW. C. Coetzee"Die blad in sy nuwe vorm stel hom op die grondslag van die Heilige Skrif . . . . Dit wil die beginsels van die Heilige Skrif volgens die interpretasie van die Calvinisme propageer op alle terreine van die lewe." Met hierdie ondubbelsinnige beleidsverklaring het Koers vyf-en-twintig jaar gelede vir die eerste keer as tweemaandelikse tydskrif verskyn. Getrou aan die verhewe doelstelling het die blad nou vir ’n kwarteeu ’n helder lig versprei oor ’n groot verskeidenheid van vraagstukke en ongetwyfeld ’n positiewe bydrae gelewer tot bestendiging en uitbouing van die Calvinistiese grondslag van die Afrikaanse kulturele lewe.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1588
spellingShingle W. C. Coetzee
Kwarteeu Jubileum
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
title Kwarteeu Jubileum
title_full Kwarteeu Jubileum
title_fullStr Kwarteeu Jubileum
title_full_unstemmed Kwarteeu Jubileum
title_short Kwarteeu Jubileum
title_sort kwarteeu jubileum
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1588
work_keys_str_mv AT wccoetzee kwarteeujubileum