T.T. Cloete en die omdigting van die Psalms
Sedert 1989 is T.T. Cloete saam met ander digters werksaam aan die omdigting van die Psalms - ’n taak wat, soos hy self sê, ’n nuwe dimensie in sy lewe ingedra het, maar ook ’n taak wat buitengewone eise stel: eksegeties en hermeneuties moet die Skrifgegewe in die omdigting met omsigtigheid verto...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1996-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1568 |
_version_ | 1811291607897473024 |
---|---|
author | M. Venter |
author_facet | M. Venter |
author_sort | M. Venter |
collection | DOAJ |
description | Sedert 1989 is T.T. Cloete saam met ander digters werksaam aan die omdigting van die Psalms - ’n taak wat, soos hy self sê, ’n nuwe dimensie in sy lewe ingedra het, maar ook ’n taak wat buitengewone eise stel: eksegeties en hermeneuties moet die Skrifgegewe in die omdigting met omsigtigheid vertolk word, die struktuurpatrone van die grondtaal moet nie onnodig versteur word nie en die eindproduk moet musikologies en harmonies aanvaarbaar op die oor val. In hierdie opsig is die bestaande Geneefse melodie soms ’n verdere dwangmeester wat die verslengte en die strofebou bepaal. Waar ook die melodie in berekening gebring moet word, moet hierdie ‘ruimte’ sinvol ‘ingevul’ word met Skrifgetroue inhoud. En wat poëties, semanties en taalkundig ‘normaal’ is, is nie altyd singbaar nie - die omdigtings moet uiteindelik in aldagtaal gesing word. Woorde, betekenisnuanses, verse en lettergrepe moet dus letterlik en figuurlik geweeg en getel word. |
first_indexed | 2024-04-13T04:32:56Z |
format | Article |
id | doaj.art-0f2b9c4467524ee68dc253b047a62e4c |
institution | Directory Open Access Journal |
issn | 1018-6441 2305-0853 |
language | Afrikaans |
last_indexed | 2024-04-13T04:32:56Z |
publishDate | 1996-06-01 |
publisher | AOSIS |
record_format | Article |
series | In die Skriflig |
spelling | doaj.art-0f2b9c4467524ee68dc253b047a62e4c2022-12-22T03:02:16ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08531996-06-0130111512410.4102/ids.v30i1.15681450T.T. Cloete en die omdigting van die PsalmsM. VenterSedert 1989 is T.T. Cloete saam met ander digters werksaam aan die omdigting van die Psalms - ’n taak wat, soos hy self sê, ’n nuwe dimensie in sy lewe ingedra het, maar ook ’n taak wat buitengewone eise stel: eksegeties en hermeneuties moet die Skrifgegewe in die omdigting met omsigtigheid vertolk word, die struktuurpatrone van die grondtaal moet nie onnodig versteur word nie en die eindproduk moet musikologies en harmonies aanvaarbaar op die oor val. In hierdie opsig is die bestaande Geneefse melodie soms ’n verdere dwangmeester wat die verslengte en die strofebou bepaal. Waar ook die melodie in berekening gebring moet word, moet hierdie ‘ruimte’ sinvol ‘ingevul’ word met Skrifgetroue inhoud. En wat poëties, semanties en taalkundig ‘normaal’ is, is nie altyd singbaar nie - die omdigtings moet uiteindelik in aldagtaal gesing word. Woorde, betekenisnuanses, verse en lettergrepe moet dus letterlik en figuurlik geweeg en getel word.https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1568 |
spellingShingle | M. Venter T.T. Cloete en die omdigting van die Psalms In die Skriflig |
title | T.T. Cloete en die omdigting van die Psalms |
title_full | T.T. Cloete en die omdigting van die Psalms |
title_fullStr | T.T. Cloete en die omdigting van die Psalms |
title_full_unstemmed | T.T. Cloete en die omdigting van die Psalms |
title_short | T.T. Cloete en die omdigting van die Psalms |
title_sort | t t cloete en die omdigting van die psalms |
url | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1568 |
work_keys_str_mv | AT mventer ttcloeteendieomdigtingvandiepsalms |