From “struggle” to “post-revolutionary” politics: The National Party, the African National Congress, and the “great rapprochement”

Die Nasionale Party as regerende party onder Suid-Afrika se apartheidsbestel, en sy langtydse teenstander en navolger, die African National Congress, blyk onwaarskynlike onderwerpe vir ‘n vergelyking: Die een verwant aan, en bekend vir, bekrompe etniese “verregse” nasionalisme, militante anti-Kommun...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Patrick J. Furlong
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 2009-05-01
Series:Contree
Subjects:
Online Access:https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/389
_version_ 1797222763139694592
author Patrick J. Furlong
author_facet Patrick J. Furlong
author_sort Patrick J. Furlong
collection DOAJ
description Die Nasionale Party as regerende party onder Suid-Afrika se apartheidsbestel, en sy langtydse teenstander en navolger, die African National Congress, blyk onwaarskynlike onderwerpe vir ‘n vergelyking: Die een verwant aan, en bekend vir, bekrompe etniese “verregse” nasionalisme, militante anti-Kommunisme, rassisme, en deur sommige kritici ge-etiketeer as te assosieer met afwisselende kwasie-fascisme. Die ander: Die ANC, as ‘n politieke groepering met vae sosialistiese neigings en langdurige bande met die Kommunistiese Party. Tog het beide die NP en die ANC baie in gemeen. Beide het ontwikkel in ‘n tyd van oorloë: Byvoorbeeld die Suid-Afrikaanse Oorlog, die Wêreldoorloë, en ‘n langdurige stryd teen ‘n vorm van blanke heerskappy. Albei het ook vir jare hulself aangebied as buitengewone politieke party binne ‘n nasionalistiese grondslag (NP: Veral die wit Afrikaan en die ANC: Veral die swart Afrikaan) en as bewegings gemoeid met ‘n revolusionêre stryd teen ‘n onderdrukkende stelsel (NP: Teen Britse kolonialisme en die ANC: Teen apartheid). Voorts was albei ondubbelsinnig teenoor grootskaalse kapitalisme. Toe beide hierdie politieke groeperinge in ‘n stadium aan bewind gekom het, het elk ’n meer pragmatiese vorm van politiek gevolg, ‘n wyer steunbasis gesoek, en hulle aangepas by die voorskrifte van die wêreldkapitalisme. Tog het geeneen heeltemal ontslae geraak van die “strydpolitiek” nie. Dit sluit in ‘n beperkte geduld met direkte kritiek, of standpunte oor, die desentralisasie van gesag, asook die neiging om terug te val op groepsidentiteit en ‘n sterk afkeer te toon vir individualistiese liberalisme. Ondertussen het die NP tot niet gegaan, en heelwat van die oorblyfsels daarvan is deur die ANC verswelg. In vele opsigte beklemtoon hierdie historiese gegewe in welke mate hierdie “ou vyande” met mekaar in gemeen gehad het.
first_indexed 2024-04-24T13:26:30Z
format Article
id doaj.art-11f67034800642ad800847b87d9433f8
institution Directory Open Access Journal
issn 0379-9867
2959-510X
language English
last_indexed 2024-04-24T13:26:30Z
publishDate 2009-05-01
publisher AOSIS
record_format Article
series Contree
spelling doaj.art-11f67034800642ad800847b87d9433f82024-04-04T09:38:08ZengAOSISContree0379-98672959-510X2009-05-0157010.4102/nc.v57i0.389370From “struggle” to “post-revolutionary” politics: The National Party, the African National Congress, and the “great rapprochement”Patrick J. Furlong0Alma CollegeDie Nasionale Party as regerende party onder Suid-Afrika se apartheidsbestel, en sy langtydse teenstander en navolger, die African National Congress, blyk onwaarskynlike onderwerpe vir ‘n vergelyking: Die een verwant aan, en bekend vir, bekrompe etniese “verregse” nasionalisme, militante anti-Kommunisme, rassisme, en deur sommige kritici ge-etiketeer as te assosieer met afwisselende kwasie-fascisme. Die ander: Die ANC, as ‘n politieke groepering met vae sosialistiese neigings en langdurige bande met die Kommunistiese Party. Tog het beide die NP en die ANC baie in gemeen. Beide het ontwikkel in ‘n tyd van oorloë: Byvoorbeeld die Suid-Afrikaanse Oorlog, die Wêreldoorloë, en ‘n langdurige stryd teen ‘n vorm van blanke heerskappy. Albei het ook vir jare hulself aangebied as buitengewone politieke party binne ‘n nasionalistiese grondslag (NP: Veral die wit Afrikaan en die ANC: Veral die swart Afrikaan) en as bewegings gemoeid met ‘n revolusionêre stryd teen ‘n onderdrukkende stelsel (NP: Teen Britse kolonialisme en die ANC: Teen apartheid). Voorts was albei ondubbelsinnig teenoor grootskaalse kapitalisme. Toe beide hierdie politieke groeperinge in ‘n stadium aan bewind gekom het, het elk ’n meer pragmatiese vorm van politiek gevolg, ‘n wyer steunbasis gesoek, en hulle aangepas by die voorskrifte van die wêreldkapitalisme. Tog het geeneen heeltemal ontslae geraak van die “strydpolitiek” nie. Dit sluit in ‘n beperkte geduld met direkte kritiek, of standpunte oor, die desentralisasie van gesag, asook die neiging om terug te val op groepsidentiteit en ‘n sterk afkeer te toon vir individualistiese liberalisme. Ondertussen het die NP tot niet gegaan, en heelwat van die oorblyfsels daarvan is deur die ANC verswelg. In vele opsigte beklemtoon hierdie historiese gegewe in welke mate hierdie “ou vyande” met mekaar in gemeen gehad het.https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/389afrikanerafrikaanafricannationalismstrugglepostrevolutionarypragmatismnational partyafrican national congress
spellingShingle Patrick J. Furlong
From “struggle” to “post-revolutionary” politics: The National Party, the African National Congress, and the “great rapprochement”
Contree
afrikaner
afrikaan
african
nationalism
struggle
postrevolutionary
pragmatism
national party
african national congress
title From “struggle” to “post-revolutionary” politics: The National Party, the African National Congress, and the “great rapprochement”
title_full From “struggle” to “post-revolutionary” politics: The National Party, the African National Congress, and the “great rapprochement”
title_fullStr From “struggle” to “post-revolutionary” politics: The National Party, the African National Congress, and the “great rapprochement”
title_full_unstemmed From “struggle” to “post-revolutionary” politics: The National Party, the African National Congress, and the “great rapprochement”
title_short From “struggle” to “post-revolutionary” politics: The National Party, the African National Congress, and the “great rapprochement”
title_sort from struggle to post revolutionary politics the national party the african national congress and the great rapprochement
topic afrikaner
afrikaan
african
nationalism
struggle
postrevolutionary
pragmatism
national party
african national congress
url https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/389
work_keys_str_mv AT patrickjfurlong fromstruggletopostrevolutionarypoliticsthenationalpartytheafricannationalcongressandthegreatrapprochement