Die taak en metodes van die musiek-opvoeding aan S.A. Universiteite.

In ’n vorige artikel het ek verskillende aspekte van die Musiekopvoeding in Suid-Afrika oorsigtelik behandel en onder andere verwys na die dringende noodsaaklikheid van ’n sistematiese, gebalanseerde opleiding van ’n nuwe Musiekonderwyserstipe.1

Bibliographic Details
Main Author: J. P. Malan
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1955-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1952

Similar Items