De Doop met de Heilige Geest

Ds. Molenaar begin sy boek, waarvan hy self die publikasienie beleef het nie, deur te wys op 'n groot tekort, ’n manko,nie alleen in die Gereformeerde vroomheid of lewe nie maarook in die Gereformeerde teologie. Hy beskou dit as hoogsmerkwaardig dat die Gereformeerde teologie in die verledeso g...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: S. C.W. Duvenage.
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1965-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1437
_version_ 1818140181578907648
author S. C.W. Duvenage.
author_facet S. C.W. Duvenage.
author_sort S. C.W. Duvenage.
collection DOAJ
description Ds. Molenaar begin sy boek, waarvan hy self die publikasienie beleef het nie, deur te wys op 'n groot tekort, ’n manko,nie alleen in die Gereformeerde vroomheid of lewe nie maarook in die Gereformeerde teologie. Hy beskou dit as hoogsmerkwaardig dat die Gereformeerde teologie in die verledeso goed as niks raakgesien het van die groot betekenis vandie sogenaamde doop met die Heilige Gees nie. Daarby meenhy dat die Gereformeerde predikante verleë sit met die Pinkterfees.Talle probleme meen hy vir die Gereformeerde teoloograak te sien, veral ten aansien van die moontlikhede van dieGees teenoor die so tasbare „onmoontIikhede” in ons lewe. Dieprobleme is syns insiens nie onoplosbaar nie, as mens maardie moontlikhede van die Gees nie beperk tot die verlede nie.
first_indexed 2024-12-11T10:39:54Z
format Article
id doaj.art-159fa54ccc324f58ac0815b6f68050a2
institution Directory Open Access Journal
issn 0023-270X
2304-8557
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-11T10:39:54Z
publishDate 1965-03-01
publisher Scriber Editorial Systems
record_format Article
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
spelling doaj.art-159fa54ccc324f58ac0815b6f68050a22022-12-22T01:10:36ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571965-03-01327/810.4102/koers.v32i7/8.1437De Doop met de Heilige GeestS. C.W. Duvenage.0Potchefstroom.Ds. Molenaar begin sy boek, waarvan hy self die publikasienie beleef het nie, deur te wys op 'n groot tekort, ’n manko,nie alleen in die Gereformeerde vroomheid of lewe nie maarook in die Gereformeerde teologie. Hy beskou dit as hoogsmerkwaardig dat die Gereformeerde teologie in die verledeso goed as niks raakgesien het van die groot betekenis vandie sogenaamde doop met die Heilige Gees nie. Daarby meenhy dat die Gereformeerde predikante verleë sit met die Pinkterfees.Talle probleme meen hy vir die Gereformeerde teoloograak te sien, veral ten aansien van die moontlikhede van dieGees teenoor die so tasbare „onmoontIikhede” in ons lewe. Dieprobleme is syns insiens nie onoplosbaar nie, as mens maardie moontlikhede van die Gees nie beperk tot die verlede nie.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1437
spellingShingle S. C.W. Duvenage.
De Doop met de Heilige Geest
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
title De Doop met de Heilige Geest
title_full De Doop met de Heilige Geest
title_fullStr De Doop met de Heilige Geest
title_full_unstemmed De Doop met de Heilige Geest
title_short De Doop met de Heilige Geest
title_sort de doop met de heilige geest
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1437
work_keys_str_mv AT scwduvenage dedoopmetdeheiligegeest