Die oorsake vir die ontstaan en besondere aard van die Zion Christian Church

Aanvanklik het die Z.C.C. geen opsienbarende groei getoon nie, maar veral sedert die veertigerjare het hulle getalle skerp toegeneem en versprei oor die hele land. In 1963 is Edward Lekganyane toegelaat tot die Stofberg Teologiese Skool van die N.G. Kerk. Sedert die stigting van die Z.C.C. het die g...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: M. A. Kruger
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1972-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/960
Description
Summary:Aanvanklik het die Z.C.C. geen opsienbarende groei getoon nie, maar veral sedert die veertigerjare het hulle getalle skerp toegeneem en versprei oor die hele land. In 1963 is Edward Lekganyane toegelaat tot die Stofberg Teologiese Skool van die N.G. Kerk. Sedert die stigting van die Z.C.C. het die groep al verder van die Woord af weg beweeg, maar met hierdie toetrede tot die skool het daar by Edward self ’n mate van verandering gekom.
ISSN:1018-6441
2305-0853