Prof. Dr. A. J. H. van der Walt

Prof. Van der Walt, die eerste prinsipaal van die Universiteit van Suid-Afrika en vroeër ook die eerste professor in die Geskiedenis aan die Potchefstroomse Universiteitskollege vir Christelike Hoër Onderwys, tree op 31 Maart 1956 uit die aktiewe universitêre diens.

Bibliographic Details
Main Author: J. C. Coetzee
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1956-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1877

Similar Items