Hermeneutiese uitdagings aan Christosentriese prediking vanuit Ou-Testamentiese narratiewe

Baie predikers vind dit moeilik om Christus vanuit die Ou Testament te verkondig. Die probleem van Christosentriese prediking uit die Ou Testament is wesenlik ’n hermeneutiese probleem. In hierdie artikel word gepoog om ’n antwoord hierop te bied deur eerstens bepaalde ankers in ’n see van hermeneut...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Hendrik S.W. Strauss, Friedrich W. de Wet
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2014-09-01
Series:In die Skriflig
Online Access:http://www.inluceverbi.org.za/index.php/skriflig/article/view/1717
_version_ 1818040985094979584
author Hendrik S.W. Strauss
Friedrich W. de Wet
author_facet Hendrik S.W. Strauss
Friedrich W. de Wet
author_sort Hendrik S.W. Strauss
collection DOAJ
description Baie predikers vind dit moeilik om Christus vanuit die Ou Testament te verkondig. Die probleem van Christosentriese prediking uit die Ou Testament is wesenlik ’n hermeneutiese probleem. In hierdie artikel word gepoog om ’n antwoord hierop te bied deur eerstens bepaalde ankers in ’n see van hermeneutiese moontlikhede te identifiseer. Hierdie ankers sluit in die Christelike karakter van die Ou Testament en die eenheid tussen die Ou en Nuwe Testament met ’n universele boodskap. Ten einde Christus op ’n geloofwaardige en verantwoordelike wyse vanuit die Ou Testament te preek, is ’n eksegetiese metode waarin rekening gehou word met die karakter van die Ou Testament, sowel as die verhouding daarvan tot die Nuwe Testament, onontbeerlik. Die holisties histories-kritiese metode dien, na ons mening, Christosentriese prediking uit die Ou Testament die beste, aangesien dit die literêre, historiese en teologiese aspekte van ’n teks verreken. Terwyl ’n verantwoordelike eksegetiese metode die basis lê vir Christosentriese prediking uit die Ou Testament, word daar ook ’n verkenning gedoen van sinvolle (organiese) oorgange vanuit Ou-Testamentiese narratiewe na die Nuwe Testament. Aangesien Christosentriese prediking uit die Ou Testament nie sonder gevare is nie, word enkele slaggate ten opsigte daarvan uit die Ou-Testamentiese narratiewe uitgelig.
first_indexed 2024-12-10T08:23:13Z
format Article
id doaj.art-1fbef8b55a454af2aff0c7a52bc9ee60
institution Directory Open Access Journal
issn 1018-6441
2305-0853
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-10T08:23:13Z
publishDate 2014-09-01
publisher AOSIS
record_format Article
series In die Skriflig
spelling doaj.art-1fbef8b55a454af2aff0c7a52bc9ee602022-12-22T01:56:18ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08532014-09-0148211110.4102/ ids.v48i2.1717Hermeneutiese uitdagings aan Christosentriese prediking vanuit Ou-Testamentiese narratieweHendrik S.W. Strauss0Friedrich W. de Wet1Faculty of Theology, North-West University, Potchefstroom Campus, South AfricaFaculty of Theology, North-West University, Potchefstroom Campus, South AfricaBaie predikers vind dit moeilik om Christus vanuit die Ou Testament te verkondig. Die probleem van Christosentriese prediking uit die Ou Testament is wesenlik ’n hermeneutiese probleem. In hierdie artikel word gepoog om ’n antwoord hierop te bied deur eerstens bepaalde ankers in ’n see van hermeneutiese moontlikhede te identifiseer. Hierdie ankers sluit in die Christelike karakter van die Ou Testament en die eenheid tussen die Ou en Nuwe Testament met ’n universele boodskap. Ten einde Christus op ’n geloofwaardige en verantwoordelike wyse vanuit die Ou Testament te preek, is ’n eksegetiese metode waarin rekening gehou word met die karakter van die Ou Testament, sowel as die verhouding daarvan tot die Nuwe Testament, onontbeerlik. Die holisties histories-kritiese metode dien, na ons mening, Christosentriese prediking uit die Ou Testament die beste, aangesien dit die literêre, historiese en teologiese aspekte van ’n teks verreken. Terwyl ’n verantwoordelike eksegetiese metode die basis lê vir Christosentriese prediking uit die Ou Testament, word daar ook ’n verkenning gedoen van sinvolle (organiese) oorgange vanuit Ou-Testamentiese narratiewe na die Nuwe Testament. Aangesien Christosentriese prediking uit die Ou Testament nie sonder gevare is nie, word enkele slaggate ten opsigte daarvan uit die Ou-Testamentiese narratiewe uitgelig.http://www.inluceverbi.org.za/index.php/skriflig/article/view/1717
spellingShingle Hendrik S.W. Strauss
Friedrich W. de Wet
Hermeneutiese uitdagings aan Christosentriese prediking vanuit Ou-Testamentiese narratiewe
In die Skriflig
title Hermeneutiese uitdagings aan Christosentriese prediking vanuit Ou-Testamentiese narratiewe
title_full Hermeneutiese uitdagings aan Christosentriese prediking vanuit Ou-Testamentiese narratiewe
title_fullStr Hermeneutiese uitdagings aan Christosentriese prediking vanuit Ou-Testamentiese narratiewe
title_full_unstemmed Hermeneutiese uitdagings aan Christosentriese prediking vanuit Ou-Testamentiese narratiewe
title_short Hermeneutiese uitdagings aan Christosentriese prediking vanuit Ou-Testamentiese narratiewe
title_sort hermeneutiese uitdagings aan christosentriese prediking vanuit ou testamentiese narratiewe
url http://www.inluceverbi.org.za/index.php/skriflig/article/view/1717
work_keys_str_mv AT hendrikswstrauss hermeneutieseuitdagingsaanchristosentriesepredikingvanuitoutestamentiesenarratiewe
AT friedrichwdewet hermeneutieseuitdagingsaanchristosentriesepredikingvanuitoutestamentiesenarratiewe