Kamee/Roela Hattingh

Kamee is Roela Hattingh se debuutkortverhaalbundel, waarvan sommige verhale deel was van haar meestersgraad in kreatiewe skryfkuns onder leiding van Henning Pieterse. Die titel verwys na ’n edelsteen waarop ’n beeld (meestal ’n vroueprofiel) of voorstelling in reliëf uitgegraveer is sodat die verhoo...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Adele Nel
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Tydskrif vir Letterkunde Association 2016-04-01
Series:Tydskrif vir Letterkunde
Online Access:https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1193
_version_ 1817986519397302272
author Adele Nel
author_facet Adele Nel
author_sort Adele Nel
collection DOAJ
description Kamee is Roela Hattingh se debuutkortverhaalbundel, waarvan sommige verhale deel was van haar meestersgraad in kreatiewe skryfkuns onder leiding van Henning Pieterse. Die titel verwys na ’n edelsteen waarop ’n beeld (meestal ’n vroueprofiel) of voorstelling in reliëf uitgegraveer is sodat die verhoogde beeldhouwerk ’n ander kleur as die agtergrond het. Volgens die WAT verwys die figuurlike betekenis na iets wat tref deur fynheid, kleinheid en harmonieuse afgerondheid. Dit kan ook dui op ’n kort letterkundige of dramatiese stukkie wat die karakter van ’n persoon, ’n plek of gebeurtenis in fyn en sterk reliëf bring.
first_indexed 2024-04-14T00:11:10Z
format Article
id doaj.art-2243b85454d446ba8084654c139830c7
institution Directory Open Access Journal
issn 0041-476X
2309-9070
language Afrikaans
last_indexed 2024-04-14T00:11:10Z
publishDate 2016-04-01
publisher Tydskrif vir Letterkunde Association
record_format Article
series Tydskrif vir Letterkunde
spelling doaj.art-2243b85454d446ba8084654c139830c72022-12-22T02:23:20ZafrTydskrif vir Letterkunde AssociationTydskrif vir Letterkunde0041-476X2309-90702016-04-0153110.4314/tvl.v53i1.23Kamee/Roela HattinghAdele Nel0University of the North-WestKamee is Roela Hattingh se debuutkortverhaalbundel, waarvan sommige verhale deel was van haar meestersgraad in kreatiewe skryfkuns onder leiding van Henning Pieterse. Die titel verwys na ’n edelsteen waarop ’n beeld (meestal ’n vroueprofiel) of voorstelling in reliëf uitgegraveer is sodat die verhoogde beeldhouwerk ’n ander kleur as die agtergrond het. Volgens die WAT verwys die figuurlike betekenis na iets wat tref deur fynheid, kleinheid en harmonieuse afgerondheid. Dit kan ook dui op ’n kort letterkundige of dramatiese stukkie wat die karakter van ’n persoon, ’n plek of gebeurtenis in fyn en sterk reliëf bring.https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1193
spellingShingle Adele Nel
Kamee/Roela Hattingh
Tydskrif vir Letterkunde
title Kamee/Roela Hattingh
title_full Kamee/Roela Hattingh
title_fullStr Kamee/Roela Hattingh
title_full_unstemmed Kamee/Roela Hattingh
title_short Kamee/Roela Hattingh
title_sort kamee roela hattingh
url https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1193
work_keys_str_mv AT adelenel kameeroelahattingh