GENL. F.J. PIENAAR. DIE BOER WAT IN RUSSIESE PROTEKTORAAT OOR SUID-AFRIKA VOORGESTAAN HET

<p>Die Suid-Afrikaanse regering het pas aangekondig dat diplomatieke betrekkinge met Rusland weer aangeknoop gaan word. Dit laat die gedagtes onwillekeurig terugdwaal na die periode rondom die Anglo-Boereoorlog (1899- 1902) toe daar 'n besonder hartlike verhouding tussen die Russe en die...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: O.J.O. Ferreira
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/336
Description
Summary:<p>Die Suid-Afrikaanse regering het pas aangekondig dat diplomatieke betrekkinge met Rusland weer aangeknoop gaan word. Dit laat die gedagtes onwillekeurig terugdwaal na die periode rondom die Anglo-Boereoorlog (1899- 1902) toe daar 'n besonder hartlike verhouding tussen die Russe en die Boere bestaan het en 'n kleurryke Boeregeneraal selfs van mening was dat 'n Russiese protektoraat oor Suid-Afrika verkieslik was bo Britse oorheersing. Na hierdie generaal is al as die "James Bond van die Boere" verwys en prof. C. de Jong, vroeër van die Universiteit van Suid-Afrika, is van mening dat John Buchan, Skotse skrywer en een van sir Alfred Milner se "Kindergarten" na die Anglo-Boereoorlog, se spioenasieroman, <em>Greenmantle</em> (1917), waarskynlik op die generaal se ervarings gebaseer is. Maar wie was hierdie avontuurlike generaal?</p>
ISSN:2224-0020