GENL. F.J. PIENAAR. DIE BOER WAT IN RUSSIESE PROTEKTORAAT OOR SUID-AFRIKA VOORGESTAAN HET
<p>Die Suid-Afrikaanse regering het pas aangekondig dat diplomatieke betrekkinge met Rusland weer aangeknoop gaan word. Dit laat die gedagtes onwillekeurig terugdwaal na die periode rondom die Anglo-Boereoorlog (1899- 1902) toe daar 'n besonder hartlike verhouding tussen die Russe en die...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Stellenbosch University
2012-02-01
|
Series: | Scientia Militaria |
Subjects: | |
Online Access: | http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/336 |
_version_ | 1818486790750732288 |
---|---|
author | O.J.O. Ferreira |
author_facet | O.J.O. Ferreira |
author_sort | O.J.O. Ferreira |
collection | DOAJ |
description | <p>Die Suid-Afrikaanse regering het pas aangekondig dat diplomatieke betrekkinge met Rusland weer aangeknoop gaan word. Dit laat die gedagtes onwillekeurig terugdwaal na die periode rondom die Anglo-Boereoorlog (1899- 1902) toe daar 'n besonder hartlike verhouding tussen die Russe en die Boere bestaan het en 'n kleurryke Boeregeneraal selfs van mening was dat 'n Russiese protektoraat oor Suid-Afrika verkieslik was bo Britse oorheersing. Na hierdie generaal is al as die "James Bond van die Boere" verwys en prof. C. de Jong, vroeër van die Universiteit van Suid-Afrika, is van mening dat John Buchan, Skotse skrywer en een van sir Alfred Milner se "Kindergarten" na die Anglo-Boereoorlog, se spioenasieroman, <em>Greenmantle</em> (1917), waarskynlik op die generaal se ervarings gebaseer is. Maar wie was hierdie avontuurlike generaal?</p> |
first_indexed | 2024-12-10T16:27:43Z |
format | Article |
id | doaj.art-2289d66189df45c29d4331e0d2f57444 |
institution | Directory Open Access Journal |
issn | 2224-0020 |
language | Afrikaans |
last_indexed | 2024-12-10T16:27:43Z |
publishDate | 2012-02-01 |
publisher | Stellenbosch University |
record_format | Article |
series | Scientia Militaria |
spelling | doaj.art-2289d66189df45c29d4331e0d2f574442022-12-22T01:41:37ZafrStellenbosch UniversityScientia Militaria2224-00202012-02-0121410.5787/21-4-336GENL. F.J. PIENAAR. DIE BOER WAT IN RUSSIESE PROTEKTORAAT OOR SUID-AFRIKA VOORGESTAAN HETO.J.O. Ferreira<p>Die Suid-Afrikaanse regering het pas aangekondig dat diplomatieke betrekkinge met Rusland weer aangeknoop gaan word. Dit laat die gedagtes onwillekeurig terugdwaal na die periode rondom die Anglo-Boereoorlog (1899- 1902) toe daar 'n besonder hartlike verhouding tussen die Russe en die Boere bestaan het en 'n kleurryke Boeregeneraal selfs van mening was dat 'n Russiese protektoraat oor Suid-Afrika verkieslik was bo Britse oorheersing. Na hierdie generaal is al as die "James Bond van die Boere" verwys en prof. C. de Jong, vroeër van die Universiteit van Suid-Afrika, is van mening dat John Buchan, Skotse skrywer en een van sir Alfred Milner se "Kindergarten" na die Anglo-Boereoorlog, se spioenasieroman, <em>Greenmantle</em> (1917), waarskynlik op die generaal se ervarings gebaseer is. Maar wie was hierdie avontuurlike generaal?</p>http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/336diplomatieke betrekkinge met RuslandAnglo-Boereoorlog (1899-1902)"James Bond van die Boere"Francois Jacobus PienaarRussiese protektoraat |
spellingShingle | O.J.O. Ferreira GENL. F.J. PIENAAR. DIE BOER WAT IN RUSSIESE PROTEKTORAAT OOR SUID-AFRIKA VOORGESTAAN HET Scientia Militaria diplomatieke betrekkinge met Rusland Anglo-Boereoorlog (1899-1902) "James Bond van die Boere" Francois Jacobus Pienaar Russiese protektoraat |
title | GENL. F.J. PIENAAR. DIE BOER WAT IN RUSSIESE PROTEKTORAAT OOR SUID-AFRIKA VOORGESTAAN HET |
title_full | GENL. F.J. PIENAAR. DIE BOER WAT IN RUSSIESE PROTEKTORAAT OOR SUID-AFRIKA VOORGESTAAN HET |
title_fullStr | GENL. F.J. PIENAAR. DIE BOER WAT IN RUSSIESE PROTEKTORAAT OOR SUID-AFRIKA VOORGESTAAN HET |
title_full_unstemmed | GENL. F.J. PIENAAR. DIE BOER WAT IN RUSSIESE PROTEKTORAAT OOR SUID-AFRIKA VOORGESTAAN HET |
title_short | GENL. F.J. PIENAAR. DIE BOER WAT IN RUSSIESE PROTEKTORAAT OOR SUID-AFRIKA VOORGESTAAN HET |
title_sort | genl f j pienaar die boer wat in russiese protektoraat oor suid afrika voorgestaan het |
topic | diplomatieke betrekkinge met Rusland Anglo-Boereoorlog (1899-1902) "James Bond van die Boere" Francois Jacobus Pienaar Russiese protektoraat |
url | http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/336 |
work_keys_str_mv | AT ojoferreira genlfjpienaardieboerwatinrussieseprotektoraatoorsuidafrikavoorgestaanhet |