Die naslaanpotensiaal van potensiële lemmakandidate vir ʼn monofunksionele beknopte Nederlands-Afrikaans-woordeboek

<p>Die beplanning van ʼn monofunksionele, beknopte Nederlands-Afrikaans-woordeboek in die gedrukte medium plaas welbekende tradisionele beperkinge op die leksikograaf, waarvan die vernaamste dié op ruimte is. Gegee die konteks, teikengebruiker, gebruikersituasie en funksie van die woordeboek mo...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Herman Beyer
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2015-09-01
Series:Stellenbosch Papers in Linguistics Plus
Online Access:http://spilplus.journals.ac.za/pub/article/view/655
_version_ 1818441239720099840
author Herman Beyer
author_facet Herman Beyer
author_sort Herman Beyer
collection DOAJ
description <p>Die beplanning van ʼn monofunksionele, beknopte Nederlands-Afrikaans-woordeboek in die gedrukte medium plaas welbekende tradisionele beperkinge op die leksikograaf, waarvan die vernaamste dié op ruimte is. Gegee die konteks, teikengebruiker, gebruikersituasie en funksie van die woordeboek moet die leksikograaf deeglik besin oor die toepaslike lemmatiseringsbeleid. In hierdie artikel word verslag gedoen van ʼn empiriese metode wat korpusondersoek kan komplementeer om ʼn optimaal funksionele lemmalys vir die onderhawige tipe woordeboek saam te stel. Deur middel van die simulasie van die tipiese gebruikersituasie van die beplande woordeboek word die naslaanpotensiaal van verskillende kategorieë lemmakandidate kwantitatief vasgestel. Sodanige vasstelling lei tot die bepaling van die lemmatiseringsprioriteit van elke kategorie lemmakandidate, wat uiteindelik funksionele lemmatisering en suksesvolle woordeboekgebruik tot gevolg het.</p>
first_indexed 2024-12-14T18:25:06Z
format Article
id doaj.art-231dcaa109904f1d87b8de03e51eff2a
institution Directory Open Access Journal
issn 1726-541X
2224-3380
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-14T18:25:06Z
publishDate 2015-09-01
publisher Stellenbosch University
record_format Article
series Stellenbosch Papers in Linguistics Plus
spelling doaj.art-231dcaa109904f1d87b8de03e51eff2a2022-12-21T22:51:56ZafrStellenbosch UniversityStellenbosch Papers in Linguistics Plus1726-541X2224-33802015-09-01470193310.5842/47-0-655603Die naslaanpotensiaal van potensiële lemmakandidate vir ʼn monofunksionele beknopte Nederlands-Afrikaans-woordeboekHerman Beyer0Department of Language and Literature Studies University of Namibia<p>Die beplanning van ʼn monofunksionele, beknopte Nederlands-Afrikaans-woordeboek in die gedrukte medium plaas welbekende tradisionele beperkinge op die leksikograaf, waarvan die vernaamste dié op ruimte is. Gegee die konteks, teikengebruiker, gebruikersituasie en funksie van die woordeboek moet die leksikograaf deeglik besin oor die toepaslike lemmatiseringsbeleid. In hierdie artikel word verslag gedoen van ʼn empiriese metode wat korpusondersoek kan komplementeer om ʼn optimaal funksionele lemmalys vir die onderhawige tipe woordeboek saam te stel. Deur middel van die simulasie van die tipiese gebruikersituasie van die beplande woordeboek word die naslaanpotensiaal van verskillende kategorieë lemmakandidate kwantitatief vasgestel. Sodanige vasstelling lei tot die bepaling van die lemmatiseringsprioriteit van elke kategorie lemmakandidate, wat uiteindelik funksionele lemmatisering en suksesvolle woordeboekgebruik tot gevolg het.</p>http://spilplus.journals.ac.za/pub/article/view/655
spellingShingle Herman Beyer
Die naslaanpotensiaal van potensiële lemmakandidate vir ʼn monofunksionele beknopte Nederlands-Afrikaans-woordeboek
Stellenbosch Papers in Linguistics Plus
title Die naslaanpotensiaal van potensiële lemmakandidate vir ʼn monofunksionele beknopte Nederlands-Afrikaans-woordeboek
title_full Die naslaanpotensiaal van potensiële lemmakandidate vir ʼn monofunksionele beknopte Nederlands-Afrikaans-woordeboek
title_fullStr Die naslaanpotensiaal van potensiële lemmakandidate vir ʼn monofunksionele beknopte Nederlands-Afrikaans-woordeboek
title_full_unstemmed Die naslaanpotensiaal van potensiële lemmakandidate vir ʼn monofunksionele beknopte Nederlands-Afrikaans-woordeboek
title_short Die naslaanpotensiaal van potensiële lemmakandidate vir ʼn monofunksionele beknopte Nederlands-Afrikaans-woordeboek
title_sort die naslaanpotensiaal van potensiele lemmakandidate vir n monofunksionele beknopte nederlands afrikaans woordeboek
url http://spilplus.journals.ac.za/pub/article/view/655
work_keys_str_mv AT hermanbeyer dienaslaanpotensiaalvanpotensielelemmakandidatevirʼnmonofunksionelebeknoptenederlandsafrikaanswoordeboek