Die binding van die konfessie

Ons moet waak teen twee uiterstes. Aan die een kant het die dogma as onversoenlike vyand die dogmatisme en aan die ander kant die antidogmatisme — dit hou enersyds die gevaar in van verabsolutering (oorskatting), en ander- syds die gevaar van relativisme (onderskatting).

Bibliographic Details
Main Author: P. J. Coetzee
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1970-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/927
Description
Summary:Ons moet waak teen twee uiterstes. Aan die een kant het die dogma as onversoenlike vyand die dogmatisme en aan die ander kant die antidogmatisme — dit hou enersyds die gevaar in van verabsolutering (oorskatting), en ander- syds die gevaar van relativisme (onderskatting).
ISSN:1018-6441
2305-0853