Modelle van interreligieuse toleransie in die onderwys van die een-en-twintigste eeu

Vir ’n toenemend multireligieuse samelewing en globaliserende wêreld behoort die opvoedeling, net soos in die verlede, voorberei te word vir saamleef met mense wie se religieuse oortuigings anders is as hulle eie. Die doel van hierdie artikel is om die belangrikste modelle van interreligieuse tolera...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Charste C. Wolhuter, Ferdinand J. Potgieter, Johannes L. van der Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2014-11-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1798
_version_ 1818539862469378048
author Charste C. Wolhuter
Ferdinand J. Potgieter
Johannes L. van der Walt
author_facet Charste C. Wolhuter
Ferdinand J. Potgieter
Johannes L. van der Walt
author_sort Charste C. Wolhuter
collection DOAJ
description Vir ’n toenemend multireligieuse samelewing en globaliserende wêreld behoort die opvoedeling, net soos in die verlede, voorberei te word vir saamleef met mense wie se religieuse oortuigings anders is as hulle eie. Die doel van hierdie artikel is om die belangrikste modelle van interreligieuse toleransie in terme van hulle bruikbaarheid in die onderwys te evalueer. Hierdie evaluering geskied aan die hand van die volgende maatstawwe: die struktuur en aard van religie en die plek daarvan in die lewe van die mens; die aard, doelstellings en reikwydte van onderwys; die toenemende diverse samestelling van samelewings; en die kontemporêre samelewingstendense van toenemende individualisering en pluralisering. Die hoofmodelle van interreligieuse verhoudings, naamlik eksklusivisme (sowel die sendingywer- as die laissez faire-variasies), inklusivisme, universalisme en ook die verskillende vorms van pluralisme, insluitende positiewe of dialogiese pluralisme, word aan hierdie maatstawwe gemeet. Op grond van die tekortkomings van hierdie modelle word ’n nuwe model, te wete ’n lewensbeskoulik(e) saamleef, vervolgens ontwikkel en voorgestel. Models of interreligious tolerance for education in the 21st century. For an increasingly multi-religious society and globalised world, the educand should also be prepared for living with people who embrace religious beliefs that may differ from their own. The aim of this article is to evaluate the various models of interreligious tolerance in terms of their usefulness in education. This assessment takes place according to the following parameters: the nature and structure of religion and the place thereof in the lives of people; the increasingly diverse composition of societies; the contemporary societal trends of growing individualisation and pluralisation, and also the nature, aims and extent of education. The major models of interreligious relations are weighed up against these criteria, namely exclusivism (including both the missionary zeal and laissez faire variants), inclusivism, universalism as well as the various forms of pluralism, including positive or dialogical pluralism. On the basis of the defiiencies of these models a new model, namely world and life view co-existence, is then developed and suggested.
first_indexed 2024-12-11T21:47:43Z
format Article
id doaj.art-2c537554b94e49b987752e5406b054b9
institution Directory Open Access Journal
issn 1018-6441
2305-0853
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-11T21:47:43Z
publishDate 2014-11-01
publisher AOSIS
record_format Article
series In die Skriflig
spelling doaj.art-2c537554b94e49b987752e5406b054b92022-12-22T00:49:34ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08532014-11-01481e1e810.4102/ids.v48i1.17981837Modelle van interreligieuse toleransie in die onderwys van die een-en-twintigste eeuCharste C. Wolhuter0Ferdinand J. Potgieter1Johannes L. van der Walt2Faculty of Education Sciences, North-West University, Potchefstroom CampusFaculty of Education Sciences, North-West University, Potchefstroom CampusFaculty of Education Sciences, North-West University, Potchefstroom CampusVir ’n toenemend multireligieuse samelewing en globaliserende wêreld behoort die opvoedeling, net soos in die verlede, voorberei te word vir saamleef met mense wie se religieuse oortuigings anders is as hulle eie. Die doel van hierdie artikel is om die belangrikste modelle van interreligieuse toleransie in terme van hulle bruikbaarheid in die onderwys te evalueer. Hierdie evaluering geskied aan die hand van die volgende maatstawwe: die struktuur en aard van religie en die plek daarvan in die lewe van die mens; die aard, doelstellings en reikwydte van onderwys; die toenemende diverse samestelling van samelewings; en die kontemporêre samelewingstendense van toenemende individualisering en pluralisering. Die hoofmodelle van interreligieuse verhoudings, naamlik eksklusivisme (sowel die sendingywer- as die laissez faire-variasies), inklusivisme, universalisme en ook die verskillende vorms van pluralisme, insluitende positiewe of dialogiese pluralisme, word aan hierdie maatstawwe gemeet. Op grond van die tekortkomings van hierdie modelle word ’n nuwe model, te wete ’n lewensbeskoulik(e) saamleef, vervolgens ontwikkel en voorgestel. Models of interreligious tolerance for education in the 21st century. For an increasingly multi-religious society and globalised world, the educand should also be prepared for living with people who embrace religious beliefs that may differ from their own. The aim of this article is to evaluate the various models of interreligious tolerance in terms of their usefulness in education. This assessment takes place according to the following parameters: the nature and structure of religion and the place thereof in the lives of people; the increasingly diverse composition of societies; the contemporary societal trends of growing individualisation and pluralisation, and also the nature, aims and extent of education. The major models of interreligious relations are weighed up against these criteria, namely exclusivism (including both the missionary zeal and laissez faire variants), inclusivism, universalism as well as the various forms of pluralism, including positive or dialogical pluralism. On the basis of the defiiencies of these models a new model, namely world and life view co-existence, is then developed and suggested.https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1798interreligious tolerance, exclusivism, inclusivism, dialogical pluralism, universalism, world and life-view co-existence
spellingShingle Charste C. Wolhuter
Ferdinand J. Potgieter
Johannes L. van der Walt
Modelle van interreligieuse toleransie in die onderwys van die een-en-twintigste eeu
In die Skriflig
interreligious tolerance, exclusivism, inclusivism, dialogical pluralism, universalism, world and life-view co-existence
title Modelle van interreligieuse toleransie in die onderwys van die een-en-twintigste eeu
title_full Modelle van interreligieuse toleransie in die onderwys van die een-en-twintigste eeu
title_fullStr Modelle van interreligieuse toleransie in die onderwys van die een-en-twintigste eeu
title_full_unstemmed Modelle van interreligieuse toleransie in die onderwys van die een-en-twintigste eeu
title_short Modelle van interreligieuse toleransie in die onderwys van die een-en-twintigste eeu
title_sort modelle van interreligieuse toleransie in die onderwys van die een en twintigste eeu
topic interreligious tolerance, exclusivism, inclusivism, dialogical pluralism, universalism, world and life-view co-existence
url https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1798
work_keys_str_mv AT charstecwolhuter modellevaninterreligieusetoleransieindieonderwysvandieeenentwintigsteeeu
AT ferdinandjpotgieter modellevaninterreligieusetoleransieindieonderwysvandieeenentwintigsteeeu
AT johanneslvanderwalt modellevaninterreligieusetoleransieindieonderwysvandieeenentwintigsteeeu