Roeping

Die woord roeping is in die kringe van ons Universiteit ’n alledaagse woord. Dit geld veral met betrekking tot die fakulteite Teologie en Opvoedkunde. In die omgangstaal is die woord tewens sedert die Middeleeue gereserveer om ’n paar sogenaamde bevoorregte beroepe, waaronder veral die verbonde...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: G. P. L. v.d. Linde
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1985-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1245