Die hoorspel as woordspel: A.S. Van Straaten se <i>Pendoring (edms) beperk</i>

Om mee te begin kan opgemerk word dat die geintegreerdheid van die woord of taal as belangrike motief en terselfdertyd benaderingshoek van die handeling in die drama saamhang met die hooffiguur se fanatieke taalbelangstelling en vaardigheid met die woord, soos blyk uit die sugtende vertelster Sar...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: D. H. Steenberg
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1980-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1032