Charles Wynand Malan (1945–2011)

Charles Malan (22 Mei 1945–24 Augustus 2011) was in sy lewe betrokke op verskeie terreine in die Afrikaanse letterkunde: aanvanklik as dosent aan die destydse Universiteit van die Oranje Vrystaat vanaf die vroeg 1970s tot 1981; daarna verbonde aan die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing as hoof...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: P. H. Roodt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Tydskrif vir Letterkunde Association 2017-04-01
Series:Tydskrif vir Letterkunde
Subjects:
Online Access:https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/2098
_version_ 1828476095000739840
author P. H. Roodt
author_facet P. H. Roodt
author_sort P. H. Roodt
collection DOAJ
description Charles Malan (22 Mei 1945–24 Augustus 2011) was in sy lewe betrokke op verskeie terreine in die Afrikaanse letterkunde: aanvanklik as dosent aan die destydse Universiteit van die Oranje Vrystaat vanaf die vroeg 1970s tot 1981; daarna verbonde aan die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing as hoof van die Sentrum vir Suid-Afrikaanse Letterkundenavorsing (SENSAL). In hierdie hoedanigheid het hy verskeie navorsingsprojekte geïnisieer en self talle navorsingsartikels en boeke gepubliseer. Tot en met sy aftrede in 2000 was hy ook ereprofessor in die Departement Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria waar hy veral op nagraadse vlak ’n belangrike bydrae gelewer het. So byvoorbeeld het hy ’n module in Eietydse Kultuurstudie, ’n vakrigting wat hier te lande destyds grootliks onbekend, ingestel. Meesternarratiewe en magsverhoudings in verskillende sosiale verbande het hom intens geïnteresseer.
first_indexed 2024-12-11T06:23:41Z
format Article
id doaj.art-305f8cc95f1f44189f655dacae1698ff
institution Directory Open Access Journal
issn 0041-476X
2309-9070
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-11T06:23:41Z
publishDate 2017-04-01
publisher Tydskrif vir Letterkunde Association
record_format Article
series Tydskrif vir Letterkunde
spelling doaj.art-305f8cc95f1f44189f655dacae1698ff2022-12-22T01:17:44ZafrTydskrif vir Letterkunde AssociationTydskrif vir Letterkunde0041-476X2309-90702017-04-01491Charles Wynand Malan (1945–2011)P. H. Roodt0University of Pretoria, South AfricaCharles Malan (22 Mei 1945–24 Augustus 2011) was in sy lewe betrokke op verskeie terreine in die Afrikaanse letterkunde: aanvanklik as dosent aan die destydse Universiteit van die Oranje Vrystaat vanaf die vroeg 1970s tot 1981; daarna verbonde aan die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing as hoof van die Sentrum vir Suid-Afrikaanse Letterkundenavorsing (SENSAL). In hierdie hoedanigheid het hy verskeie navorsingsprojekte geïnisieer en self talle navorsingsartikels en boeke gepubliseer. Tot en met sy aftrede in 2000 was hy ook ereprofessor in die Departement Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria waar hy veral op nagraadse vlak ’n belangrike bydrae gelewer het. So byvoorbeeld het hy ’n module in Eietydse Kultuurstudie, ’n vakrigting wat hier te lande destyds grootliks onbekend, ingestel. Meesternarratiewe en magsverhoudings in verskillende sosiale verbande het hom intens geïnteresseer.https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/2098Charles MalanTribute
spellingShingle P. H. Roodt
Charles Wynand Malan (1945–2011)
Tydskrif vir Letterkunde
Charles Malan
Tribute
title Charles Wynand Malan (1945–2011)
title_full Charles Wynand Malan (1945–2011)
title_fullStr Charles Wynand Malan (1945–2011)
title_full_unstemmed Charles Wynand Malan (1945–2011)
title_short Charles Wynand Malan (1945–2011)
title_sort charles wynand malan 1945 2011
topic Charles Malan
Tribute
url https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/2098
work_keys_str_mv AT phroodt charleswynandmalan19452011