Komplot/Andre Kruger

André Krüger het reeds met sy debuutroman, Die twee lewens van Dieter Ondracek (2012) belofte getoon as ’n spanningsverhaalskrywer. Met sy tweede roman, Komplot (2015), sit hy sy verkenning van hierdie genre voort deur die herhaling van sekere struktuuraspekte soos onder andere terugflitse, die wiss...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Johan Anker
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Tydskrif vir Letterkunde Association 2016-04-01
Series:Tydskrif vir Letterkunde
Online Access:https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1191
Description
Summary:André Krüger het reeds met sy debuutroman, Die twee lewens van Dieter Ondracek (2012) belofte getoon as ’n spanningsverhaalskrywer. Met sy tweede roman, Komplot (2015), sit hy sy verkenning van hierdie genre voort deur die herhaling van sekere struktuuraspekte soos onder andere terugflitse, die wisseling tussen buitelandse en Suid-Afrikaanse ruimtes, bekende historiese gebeure en dubbele identiteite.
ISSN:0041-476X
2309-9070