An approach to improving patterns of posture and movement

Daar is verskeie oorsake van rugpyn, maar meganiese  redistribusie van liggaamsgewig kan lei tot verligting van pyn. Die heropleiding van ’n posturale “patroon” word bespreek, asook oefeninge om die patroon neer te lê.  Dis van uiterste belang dat die pasiënt bewus word van sy bewegings- en ruspatro...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. P. Maree
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 1978-03-01
Series:South African Journal of Physiotherapy
Online Access:https://sajp.co.za/index.php/sajp/article/view/1171
Description
Summary:Daar is verskeie oorsake van rugpyn, maar meganiese  redistribusie van liggaamsgewig kan lei tot verligting van pyn. Die heropleiding van ’n posturale “patroon” word bespreek, asook oefeninge om die patroon neer te lê.  Dis van uiterste belang dat die pasiënt bewus word van sy bewegings- en ruspatrone en dit aanvaar as ’n permanente toestand eerder as ’n spesifieke oefening. So ’n patroon moet oorgedra word in daaglikse aktiwiteite en kinetiese hantering behoort deel van die korrektiewe opleiding te wees.
ISSN:0379-6175
2410-8219