Totius en sy universiteit

As die digter S.J. Pretorius in 1950, ’n jaar voor die selfstandig- wording van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys, ’n ,,Alma-Mater”-lied dig^), dan maak hy ’n kostelike historiese greep as hy die ontstaan van die Universiteit vertolk met die aanhef „Gebore uit die na...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: V. E. d ’Assonville
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1977-02-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1209
_version_ 1818287261354033152
author V. E. d ’Assonville
author_facet V. E. d ’Assonville
author_sort V. E. d ’Assonville
collection DOAJ
description As die digter S.J. Pretorius in 1950, ’n jaar voor die selfstandig- wording van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys, ’n ,,Alma-Mater”-lied dig^), dan maak hy ’n kostelike historiese greep as hy die ontstaan van die Universiteit vertolk met die aanhef „Gebore uit die nag van smaad” . Hierdie „nag van smaad” word op sy donkerste as die Tweede Vryheids- oorlog die Teologiese Skool van Burgersdorp feitlik tot stilstand bring en die twee Boererepublieke ’n puinhoop gemaak word. Dan bevind J.D . du Toit, die Kaapse rebel, hom teen die einde van 1900 saam met ander Kapenaars in ballingskap in Amsterdam waar hy aan die Vrye Universiteit van Abraham Kuyper diep onder die indruk kom van die idee van ’n Christelike Universiteit en die Christelike wetenskap.
first_indexed 2024-12-13T01:37:40Z
format Article
id doaj.art-35824a038f2c438b9a769c15c4d13d3c
institution Directory Open Access Journal
issn 0023-270X
2304-8557
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-13T01:37:40Z
publishDate 1977-02-01
publisher Scriber Editorial Systems
record_format Article
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
spelling doaj.art-35824a038f2c438b9a769c15c4d13d3c2022-12-22T00:03:51ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571977-02-0142310.4102/koers.v42i3.1209Totius en sy universiteitV. E. d ’AssonvilleAs die digter S.J. Pretorius in 1950, ’n jaar voor die selfstandig- wording van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys, ’n ,,Alma-Mater”-lied dig^), dan maak hy ’n kostelike historiese greep as hy die ontstaan van die Universiteit vertolk met die aanhef „Gebore uit die nag van smaad” . Hierdie „nag van smaad” word op sy donkerste as die Tweede Vryheids- oorlog die Teologiese Skool van Burgersdorp feitlik tot stilstand bring en die twee Boererepublieke ’n puinhoop gemaak word. Dan bevind J.D . du Toit, die Kaapse rebel, hom teen die einde van 1900 saam met ander Kapenaars in ballingskap in Amsterdam waar hy aan die Vrye Universiteit van Abraham Kuyper diep onder die indruk kom van die idee van ’n Christelike Universiteit en die Christelike wetenskap.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1209
spellingShingle V. E. d ’Assonville
Totius en sy universiteit
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
title Totius en sy universiteit
title_full Totius en sy universiteit
title_fullStr Totius en sy universiteit
title_full_unstemmed Totius en sy universiteit
title_short Totius en sy universiteit
title_sort totius en sy universiteit
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1209
work_keys_str_mv AT vedassonville totiusensyuniversiteit