Die gesigte van die neo-marxisme
Ons weet nie sondermeer wat die voorsetsel ‘NEO’ beteken nie. Het Marx in ons tyd herleef of ’n ombuiging, hersiening, aanvulling of selfs ’n korrektief op die oorspronklike visie van Marx gekom? Wat hou die naam, doelstellings en gees van Karl Marx lewendig en dreig om die Westerse lewenswyse en di...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1979-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/803 |
Summary: | Ons weet nie sondermeer wat die voorsetsel ‘NEO’ beteken nie. Het Marx in ons tyd herleef of ’n ombuiging, hersiening, aanvulling of selfs ’n korrektief op die oorspronklike visie van Marx gekom? Wat hou die naam, doelstellings en gees van Karl Marx lewendig en dreig om die Westerse lewenswyse en die Christelike godsdiens te vernietig met ’n leefwyse wat die Christelike geloof op sy kardinale punte aanval? |
---|---|
ISSN: | 1018-6441 2305-0853 |