Pastorale psigologie — ’n Toekomsperspektief
In Amerika het die pastorale psigologie groot vooruitgang gemaak. In Suid-Afrika egter voer dit ’n sukkelbestaan met die gevaar om dood te loop. Vra mens na die rede hiervoor, moet dit waarskynlik gesoek word in verkeerde beklemtoning. Daar word naamlik te veel klem gelê op die psigoterapeutiese kom...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1974-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1011 |