Latyn en die eenheid en verskeidenheid van die romaanse tale
Met die afsterwe van die biskop van Avignon in 561 het die koning van die Franke, Clotharius die eerste, die vakante pos aan ’n Paryse priester aangebied. Laasgenoemde het die aanbod egter vriendelik maar ferm van die hand gewys. As rede het hy sy onkunde en veral sy gebrekkige kennis van korrek...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1985-05-01
|
Series: | Literator |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/929 |
_version_ | 1818556759070998528 |
---|---|
author | M. J.H. du Plessis |
author_facet | M. J.H. du Plessis |
author_sort | M. J.H. du Plessis |
collection | DOAJ |
description | Met die afsterwe van die biskop van Avignon in 561 het die koning van die Franke, Clotharius die eerste, die vakante pos aan ’n Paryse priester aangebied. Laasgenoemde het die aanbod egter vriendelik maar ferm van die hand gewys. As rede het hy sy onkunde en veral sy gebrekkige kennis van korrekte Latyn aangevoer, waar hy in Avignon verplig sou wees om onder geleerdes te beweeg wat ’n suiwerder vorm van Latyn sou praat. Hierdie anekdote wat vir ons vertel word deur Gregorius van Tours in sy Geskiedenis van die Franke dui reeds op die duidelik waarneembare verskil in die kultuur en taal in die Suidelike en Noordelike dele van die sesde eeuse Gallië (Gregorius Turonensis, 1951:6.9). |
first_indexed | 2024-12-13T23:51:21Z |
format | Article |
id | doaj.art-36a0e54bb3604849ab48d4cbbeb13d8e |
institution | Directory Open Access Journal |
issn | 0258-2279 2219-8237 |
language | Afrikaans |
last_indexed | 2024-12-13T23:51:21Z |
publishDate | 1985-05-01 |
publisher | AOSIS |
record_format | Article |
series | Literator |
spelling | doaj.art-36a0e54bb3604849ab48d4cbbeb13d8e2022-12-21T23:26:45ZafrAOSISLiterator0258-22792219-82371985-05-016431210.4102/lit.v6i4.929868Latyn en die eenheid en verskeidenheid van die romaanse taleM. J.H. du PlessisMet die afsterwe van die biskop van Avignon in 561 het die koning van die Franke, Clotharius die eerste, die vakante pos aan ’n Paryse priester aangebied. Laasgenoemde het die aanbod egter vriendelik maar ferm van die hand gewys. As rede het hy sy onkunde en veral sy gebrekkige kennis van korrekte Latyn aangevoer, waar hy in Avignon verplig sou wees om onder geleerdes te beweeg wat ’n suiwerder vorm van Latyn sou praat. Hierdie anekdote wat vir ons vertel word deur Gregorius van Tours in sy Geskiedenis van die Franke dui reeds op die duidelik waarneembare verskil in die kultuur en taal in die Suidelike en Noordelike dele van die sesde eeuse Gallië (Gregorius Turonensis, 1951:6.9).https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/929 |
spellingShingle | M. J.H. du Plessis Latyn en die eenheid en verskeidenheid van die romaanse tale Literator |
title | Latyn en die eenheid en verskeidenheid van die romaanse tale |
title_full | Latyn en die eenheid en verskeidenheid van die romaanse tale |
title_fullStr | Latyn en die eenheid en verskeidenheid van die romaanse tale |
title_full_unstemmed | Latyn en die eenheid en verskeidenheid van die romaanse tale |
title_short | Latyn en die eenheid en verskeidenheid van die romaanse tale |
title_sort | latyn en die eenheid en verskeidenheid van die romaanse tale |
url | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/929 |
work_keys_str_mv | AT mjhduplessis latynendieeenheidenverskeidenheidvandieromaansetale |