Die volkekundige agtergrond van die Nigeriese probleem

Die probleem wat vandag in Nigerië ondervind word, is eie aan feitlik al die moderne Afrikastate. Dit is nl. om die huidige state op ’n aanvaarbare patroon as eenhede te laat funksioneer waar daar vroeër geen eenhede was nie en waar geen uniforme staatspatroon bestaan het nie. Die huidige probleem v...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. van der Wateren
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1967-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1384
Description
Summary:Die probleem wat vandag in Nigerië ondervind word, is eie aan feitlik al die moderne Afrikastate. Dit is nl. om die huidige state op ’n aanvaarbare patroon as eenhede te laat funksioneer waar daar vroeër geen eenhede was nie en waar geen uniforme staatspatroon bestaan het nie. Die huidige probleem van nasiebou vind sy oorsprong in die kolonisasietydperk toe grenslyne deur Londen, Parys, Berlyn en Lissabon in Afrika getrek is met ekonomiese voordeel en politieke prestige vir die verdelers as die beslissende faktore. Dit het meegebring dat die politieke grense van die state deur etniese grense heengesny het.
ISSN:0023-270X
2304-8557