Die volkekundige agtergrond van die Nigeriese probleem
Die probleem wat vandag in Nigerië ondervind word, is eie aan feitlik al die moderne Afrikastate. Dit is nl. om die huidige state op ’n aanvaarbare patroon as eenhede te laat funksioneer waar daar vroeër geen eenhede was nie en waar geen uniforme staatspatroon bestaan het nie. Die huidige probleem v...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1967-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1384 |
_version_ | 1819052074122346496 |
---|---|
author | H. van der Wateren |
author_facet | H. van der Wateren |
author_sort | H. van der Wateren |
collection | DOAJ |
description | Die probleem wat vandag in Nigerië ondervind word, is eie aan feitlik al die moderne Afrikastate. Dit is nl. om die huidige state op ’n aanvaarbare patroon as eenhede te laat funksioneer waar daar vroeër geen eenhede was nie en waar geen uniforme staatspatroon bestaan het nie. Die huidige probleem van nasiebou vind sy oorsprong in die kolonisasietydperk toe grenslyne deur Londen, Parys, Berlyn en Lissabon in Afrika getrek is met ekonomiese voordeel en politieke prestige vir die verdelers as die beslissende faktore. Dit het meegebring dat die politieke grense van die state deur etniese grense heengesny het. |
first_indexed | 2024-12-21T12:14:03Z |
format | Article |
id | doaj.art-39b8d0ce40124dcba4e16e666b13dbd4 |
institution | Directory Open Access Journal |
issn | 0023-270X 2304-8557 |
language | Afrikaans |
last_indexed | 2024-12-21T12:14:03Z |
publishDate | 1967-03-01 |
publisher | Scriber Editorial Systems |
record_format | Article |
series | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
spelling | doaj.art-39b8d0ce40124dcba4e16e666b13dbd42022-12-21T19:04:30ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571967-03-0135310.4102/koers.v35i3.1384Die volkekundige agtergrond van die Nigeriese probleemH. van der WaterenDie probleem wat vandag in Nigerië ondervind word, is eie aan feitlik al die moderne Afrikastate. Dit is nl. om die huidige state op ’n aanvaarbare patroon as eenhede te laat funksioneer waar daar vroeër geen eenhede was nie en waar geen uniforme staatspatroon bestaan het nie. Die huidige probleem van nasiebou vind sy oorsprong in die kolonisasietydperk toe grenslyne deur Londen, Parys, Berlyn en Lissabon in Afrika getrek is met ekonomiese voordeel en politieke prestige vir die verdelers as die beslissende faktore. Dit het meegebring dat die politieke grense van die state deur etniese grense heengesny het.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1384 |
spellingShingle | H. van der Wateren Die volkekundige agtergrond van die Nigeriese probleem Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
title | Die volkekundige agtergrond van die Nigeriese probleem |
title_full | Die volkekundige agtergrond van die Nigeriese probleem |
title_fullStr | Die volkekundige agtergrond van die Nigeriese probleem |
title_full_unstemmed | Die volkekundige agtergrond van die Nigeriese probleem |
title_short | Die volkekundige agtergrond van die Nigeriese probleem |
title_sort | die volkekundige agtergrond van die nigeriese probleem |
url | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1384 |
work_keys_str_mv | AT hvanderwateren dievolkekundigeagtergrondvandienigerieseprobleem |