Geleentheidswoord Ons tyd – ’n tyd vir verwondering?

Sou ons die tyd waarin ons leef, ’n tyd van verwondering kan noem? Ek dink so ’n vraag sal beslis reaksievrae ontlok: Iemand sou byvoorbeeld vra: Kan ons tyd werklik ’n tyd van verwondering wees? Moet ons nie liewer praat van ’n tyd van verwonding nie? Mense sterf immers in ons land en in on...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Editorial Office
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2005-07-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/394
Description
Summary:Sou ons die tyd waarin ons leef, ’n tyd van verwondering kan noem? Ek dink so ’n vraag sal beslis reaksievrae ontlok: Iemand sou byvoorbeeld vra: Kan ons tyd werklik ’n tyd van verwondering wees? Moet ons nie liewer praat van ’n tyd van verwonding nie? Mense sterf immers in ons land en in ons strate en tuis sukkel hulle nabymense voort met emosionele en ander wonde. Dalk sal ons eerder wou beklemtoon dat ons tyd ’n tyd is van politieke druk en van korrupsie. Ons sien immers daagliks dat korrupsie geboorte skenk aan hofsaak op hofsaak. Miskien nog ’n stem sal hoorbaar word en sê dat ons tyd ’n tyd is van voortdurende verandering – sommige veranderinge sinvol, maar ander baie pynlik.
ISSN:1018-6441
2305-0853