Geleentheidswoord Ons tyd – ’n tyd vir verwondering?

Sou ons die tyd waarin ons leef, ’n tyd van verwondering kan noem? Ek dink so ’n vraag sal beslis reaksievrae ontlok: Iemand sou byvoorbeeld vra: Kan ons tyd werklik ’n tyd van verwondering wees? Moet ons nie liewer praat van ’n tyd van verwonding nie? Mense sterf immers in ons land en in on...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Editorial Office
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2005-07-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/394
_version_ 1828365705740812288
author Editorial Office
author_facet Editorial Office
author_sort Editorial Office
collection DOAJ
description Sou ons die tyd waarin ons leef, ’n tyd van verwondering kan noem? Ek dink so ’n vraag sal beslis reaksievrae ontlok: Iemand sou byvoorbeeld vra: Kan ons tyd werklik ’n tyd van verwondering wees? Moet ons nie liewer praat van ’n tyd van verwonding nie? Mense sterf immers in ons land en in ons strate en tuis sukkel hulle nabymense voort met emosionele en ander wonde. Dalk sal ons eerder wou beklemtoon dat ons tyd ’n tyd is van politieke druk en van korrupsie. Ons sien immers daagliks dat korrupsie geboorte skenk aan hofsaak op hofsaak. Miskien nog ’n stem sal hoorbaar word en sê dat ons tyd ’n tyd is van voortdurende verandering – sommige veranderinge sinvol, maar ander baie pynlik.
first_indexed 2024-04-14T05:34:34Z
format Article
id doaj.art-3aee567b4c4c4ca39f019d178a36816b
institution Directory Open Access Journal
issn 1018-6441
2305-0853
language Afrikaans
last_indexed 2024-04-14T05:34:34Z
publishDate 2005-07-01
publisher AOSIS
record_format Article
series In die Skriflig
spelling doaj.art-3aee567b4c4c4ca39f019d178a36816b2022-12-22T02:09:41ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08532005-07-0139310.4102/ids.v39i3.394289Geleentheidswoord Ons tyd – ’n tyd vir verwondering?Editorial OfficeSou ons die tyd waarin ons leef, ’n tyd van verwondering kan noem? Ek dink so ’n vraag sal beslis reaksievrae ontlok: Iemand sou byvoorbeeld vra: Kan ons tyd werklik ’n tyd van verwondering wees? Moet ons nie liewer praat van ’n tyd van verwonding nie? Mense sterf immers in ons land en in ons strate en tuis sukkel hulle nabymense voort met emosionele en ander wonde. Dalk sal ons eerder wou beklemtoon dat ons tyd ’n tyd is van politieke druk en van korrupsie. Ons sien immers daagliks dat korrupsie geboorte skenk aan hofsaak op hofsaak. Miskien nog ’n stem sal hoorbaar word en sê dat ons tyd ’n tyd is van voortdurende verandering – sommige veranderinge sinvol, maar ander baie pynlik.https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/394
spellingShingle Editorial Office
Geleentheidswoord Ons tyd – ’n tyd vir verwondering?
In die Skriflig
title Geleentheidswoord Ons tyd – ’n tyd vir verwondering?
title_full Geleentheidswoord Ons tyd – ’n tyd vir verwondering?
title_fullStr Geleentheidswoord Ons tyd – ’n tyd vir verwondering?
title_full_unstemmed Geleentheidswoord Ons tyd – ’n tyd vir verwondering?
title_short Geleentheidswoord Ons tyd – ’n tyd vir verwondering?
title_sort geleentheidswoord ons tyd n tyd vir verwondering
url https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/394
work_keys_str_mv AT editorialoffice geleentheidswoordonstydntydvirverwondering