Die sendingkonferensie van die G.E.S. te Kaapstad op 2–6 Augustus 1976 – ’n terugblik

Dit is inderdaad ’n grootse ervaring om ’n byeenkoms van Gereformeerdgesinde Christene van oor die hele wêreld by te woon. Die ekumeniese karakter van die konferensie te Kaapstad blyk duidelik uit die presensielys. Daar was afgevaardigdes van Gereformeerdgesinde kerke vanuit Malawi, Nigerië, Rhodesi...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: L. J. Botha
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1977-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1103

Similar Items