Gesprek oor drie millenniums: T.T. Cloete se herskrywing van Homeros se Achillesskild-gegewe

In hierdie artikel word ’n analise van T.T. Cloete se gedig ‘Achilles se skild’ uit die bundel onversadig (2011) gemaak. Die doel is eerstens om die verhaalgegewe binne die konteks van Homeros se Ilias te plaas en die simboliese betekenis van die afbeeldings wat daarop verskyn, te verreken. Daarna w...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Marlies Taljard
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2012-12-01
Series:Literator
Subjects:
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/399
_version_ 1818317207795400704
author Marlies Taljard
author_facet Marlies Taljard
author_sort Marlies Taljard
collection DOAJ
description In hierdie artikel word ’n analise van T.T. Cloete se gedig ‘Achilles se skild’ uit die bundel onversadig (2011) gemaak. Die doel is eerstens om die verhaalgegewe binne die konteks van Homeros se Ilias te plaas en die simboliese betekenis van die afbeeldings wat daarop verskyn, te verreken. Daarna word Cloete se omdigting van die teks ondersoek deur dit met die bronteks te vergelyk om aan te toon hoe die digter die Ilias-gegewe toe-eien en verwerk om ’n lewens- en wêreldbeeld te skep wat in lyn met die res van die bundel onversadig en Cloete se digterlike oeuvre as sodanig is.
first_indexed 2024-12-13T09:33:40Z
format Article
id doaj.art-3cdab815fa9748fda6f919defdf89ad9
institution Directory Open Access Journal
issn 0258-2279
2219-8237
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-13T09:33:40Z
publishDate 2012-12-01
publisher AOSIS
record_format Article
series Literator
spelling doaj.art-3cdab815fa9748fda6f919defdf89ad92022-12-21T23:52:26ZafrAOSISLiterator0258-22792219-82372012-12-01332e1e810.4102/lit.v33i2.399368Gesprek oor drie millenniums: T.T. Cloete se herskrywing van Homeros se Achillesskild-gegeweMarlies Taljard0School of Languages, North-West University, Potchefstroom CampusIn hierdie artikel word ’n analise van T.T. Cloete se gedig ‘Achilles se skild’ uit die bundel onversadig (2011) gemaak. Die doel is eerstens om die verhaalgegewe binne die konteks van Homeros se Ilias te plaas en die simboliese betekenis van die afbeeldings wat daarop verskyn, te verreken. Daarna word Cloete se omdigting van die teks ondersoek deur dit met die bronteks te vergelyk om aan te toon hoe die digter die Ilias-gegewe toe-eien en verwerk om ’n lewens- en wêreldbeeld te skep wat in lyn met die res van die bundel onversadig en Cloete se digterlike oeuvre as sodanig is.https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/399Cloete TTEkphrasisHomerIliadAchilles Shield
spellingShingle Marlies Taljard
Gesprek oor drie millenniums: T.T. Cloete se herskrywing van Homeros se Achillesskild-gegewe
Literator
Cloete TT
Ekphrasis
Homer
Iliad
Achilles Shield
title Gesprek oor drie millenniums: T.T. Cloete se herskrywing van Homeros se Achillesskild-gegewe
title_full Gesprek oor drie millenniums: T.T. Cloete se herskrywing van Homeros se Achillesskild-gegewe
title_fullStr Gesprek oor drie millenniums: T.T. Cloete se herskrywing van Homeros se Achillesskild-gegewe
title_full_unstemmed Gesprek oor drie millenniums: T.T. Cloete se herskrywing van Homeros se Achillesskild-gegewe
title_short Gesprek oor drie millenniums: T.T. Cloete se herskrywing van Homeros se Achillesskild-gegewe
title_sort gesprek oor drie millenniums t t cloete se herskrywing van homeros se achillesskild gegewe
topic Cloete TT
Ekphrasis
Homer
Iliad
Achilles Shield
url https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/399
work_keys_str_mv AT marliestaljard gesprekoordriemillenniumsttcloeteseherskrywingvanhomerosseachillesskildgegewe