‘Dag’ in die eerste hoofstukke van Genesis

In ’n vorige artikel het ek reeds die betekenis van die begrip ‘dag’ aangesny en die volgende samevatting daarvan gegee: Die begrip ‘dag’ in Gen. 1 : 5 kry dus nie sy betekenis deur sy teenstelling tot ‘duisternis’ nie, maar deur sy positiewe inhoud van liggewing, d.w.s. sy vormgewende, identiteitsv...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Editorial Office
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1967-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/868
Description
Summary:In ’n vorige artikel het ek reeds die betekenis van die begrip ‘dag’ aangesny en die volgende samevatting daarvan gegee: Die begrip ‘dag’ in Gen. 1 : 5 kry dus nie sy betekenis deur sy teenstelling tot ‘duisternis’ nie, maar deur sy positiewe inhoud van liggewing, d.w.s. sy vormgewende, identiteitsverskaffende werking wat die geheel van die verbinding: skeppingswerk-aand-more domineer. Dit het dus nie ’n apologetiese stempel nie, maar ’n sterk tetiese, positiewe, vitale betekenis.
ISSN:1018-6441
2305-0853