Swaziland demografiese en etnografiese aspekte
Swaziland verskil van die ander twee Britse Hoëkommis- sarisgebiede, Basoetoland en Betsjoeanaland, ook daarin dat sy bevolking meer gemengd is deur die aanwesigheid van 'n aansienlike min of meer gevestigde blanke bevolking. Die ver- skynsel hou verband met die posisie ten opsigte van gron...
Glavni avtor: | |
---|---|
Format: | Article |
Jezik: | Afrikaans |
Izdano: |
Scriber Editorial Systems
1965-03-01
|
Serija: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online dostop: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1441 |