Gold mining in Zululand

Hierdie artikel ondersoek die reeks kleiner “goudstormlope” wat gedurende die middel 1880’s plaasgevind het tot net na die Eerste Wêreldoorlog in KwaZulu-Natal – histories bekend as Zululand. Goudprospektering was veral aangespoor deur die £1 000 beloning aangebied deur die koloniale regering van Na...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Anthony Minnaar
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2006-05-01
Series:Contree
Subjects:
Online Access:https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/427
_version_ 1827010317358465024
author Anthony Minnaar
author_facet Anthony Minnaar
author_sort Anthony Minnaar
collection DOAJ
description Hierdie artikel ondersoek die reeks kleiner “goudstormlope” wat gedurende die middel 1880’s plaasgevind het tot net na die Eerste Wêreldoorlog in KwaZulu-Natal – histories bekend as Zululand. Goudprospektering was veral aangespoor deur die £1 000 beloning aangebied deur die koloniale regering van Natal aan enige delwer wat ‘n betekenisvolle goudrif in hierdie geweste sou ontdek. Alhoewel betreklike ryk ertsneerslae van gouddraende riwwe dikwels ontdek is, en wat gevolglik tot stormlope na vergeleë areas in hierdie gebied aanleiding gegee het, het almal op die lange duur min opgelewer. Die eenvoudige verklaring daarvoor was dat die Goudrif net in ertsneste of -holtes voorgekom het en dus nie aaneenlopend was nie. Die bergagtige aard van die terrein met sy diep valleie was grotendeels die vernaamste rede die gebroke goudriflyn. Twee fases van goudmynbedrywighede is geïdentifiseer. Uiteindelik sou dit blyk dat die meeste van die goudmynmaatskappye in Zululand ‘n beperkte groei gehandhaaf het as kleinerige myne met ‘n gesukkel om ‘n bestaan te maak. Bedrywighede is beeïndig. Die uitsondering was ‘n kleinerige aanleg in die Pongolovallei wat die Wonderfonteinriwwe bewerk het. Na die Tweede Wêreldoorlog was daar net sporadiese pogings om bestaande goudriwwe te myn aangesien daar geen nuwes ontdek was nie. In hierdie artikel word die begin- en ontwikkelingsfase van die hoofgoudstormlope in Zululand ondersoek. Die lengte van elk se lewenssiklus sowel as die gesukkel om die “ertsneste” te vind en ‘n befondsing vir dié bedryf se velerlei uitdagings, word bespreek.
first_indexed 2024-04-24T13:26:43Z
format Article
id doaj.art-42294ae52f014144b9134a06d3a68b65
institution Directory Open Access Journal
issn 0379-9867
2959-510X
language Afrikaans
last_indexed 2025-02-18T13:03:04Z
publishDate 2006-05-01
publisher AOSIS
record_format Article
series Contree
spelling doaj.art-42294ae52f014144b9134a06d3a68b652024-11-02T03:14:46ZafrAOSISContree0379-98672959-510X2006-05-0151010.4102/nc.v51i0.427408Gold mining in ZululandAnthony Minnaar0Department of Security Risk Management, University of South AfricaHierdie artikel ondersoek die reeks kleiner “goudstormlope” wat gedurende die middel 1880’s plaasgevind het tot net na die Eerste Wêreldoorlog in KwaZulu-Natal – histories bekend as Zululand. Goudprospektering was veral aangespoor deur die £1 000 beloning aangebied deur die koloniale regering van Natal aan enige delwer wat ‘n betekenisvolle goudrif in hierdie geweste sou ontdek. Alhoewel betreklike ryk ertsneerslae van gouddraende riwwe dikwels ontdek is, en wat gevolglik tot stormlope na vergeleë areas in hierdie gebied aanleiding gegee het, het almal op die lange duur min opgelewer. Die eenvoudige verklaring daarvoor was dat die Goudrif net in ertsneste of -holtes voorgekom het en dus nie aaneenlopend was nie. Die bergagtige aard van die terrein met sy diep valleie was grotendeels die vernaamste rede die gebroke goudriflyn. Twee fases van goudmynbedrywighede is geïdentifiseer. Uiteindelik sou dit blyk dat die meeste van die goudmynmaatskappye in Zululand ‘n beperkte groei gehandhaaf het as kleinerige myne met ‘n gesukkel om ‘n bestaan te maak. Bedrywighede is beeïndig. Die uitsondering was ‘n kleinerige aanleg in die Pongolovallei wat die Wonderfonteinriwwe bewerk het. Na die Tweede Wêreldoorlog was daar net sporadiese pogings om bestaande goudriwwe te myn aangesien daar geen nuwes ontdek was nie. In hierdie artikel word die begin- en ontwikkelingsfase van die hoofgoudstormlope in Zululand ondersoek. Die lengte van elk se lewenssiklus sowel as die gesukkel om die “ertsneste” te vind en ‘n befondsing vir dié bedryf se velerlei uitdagings, word bespreek.https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/427gold miningzululand1880’s
spellingShingle Anthony Minnaar
Gold mining in Zululand
Contree
gold mining
zululand
1880’s
title Gold mining in Zululand
title_full Gold mining in Zululand
title_fullStr Gold mining in Zululand
title_full_unstemmed Gold mining in Zululand
title_short Gold mining in Zululand
title_sort gold mining in zululand
topic gold mining
zululand
1880’s
url https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/427
work_keys_str_mv AT anthonyminnaar goldmininginzululand