Nywerheidsontwikkeling in Suid-Afrika *)

U het seker al baie keer die inleidingswoorde van ’n spreker gehoor dat dit vir hom 'n groot eer en ’n voorreg is om sy deurlugtige gehoor toe te spreek. U aanvaar dit waarskynlik as ’n konvensionele hoflikheid wat die spreker en sy gehoor ’n paar sekondes kans gee om mekaar te leer ken. Ek...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. J. Van Eck
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1963-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1516
_version_ 1818619418514554880
author H. J. Van Eck
author_facet H. J. Van Eck
author_sort H. J. Van Eck
collection DOAJ
description U het seker al baie keer die inleidingswoorde van ’n spreker gehoor dat dit vir hom 'n groot eer en ’n voorreg is om sy deurlugtige gehoor toe te spreek. U aanvaar dit waarskynlik as ’n konvensionele hoflikheid wat die spreker en sy gehoor ’n paar sekondes kans gee om mekaar te leer ken. Ek wil u egter die versekering gee dat ek dit werklik waardeer het  toe ek byna ’n jaar gelede die uitnodiging ontvang het om u vandag toe te spreek. Ek het al die verskonings beskikbaar gehad om te bedank weens veeleisende werksaamhede, wat werklik waar is, en het nog boonop die deurslaggewende verskoning gehad dat vandag een van die min dae was wat ek by my familie tuis kon deurbring en eintlik moes deurbring, want dit is vandag ook my verjaarsdag. Ek het egter gevoel dat as ’n man ’n verjaarsdag wil vier nadat by alreeds die amptelike aftree- ouderdom bereik het, hy dit nie beter kan doen as in die geselskap van honderde jong manne en vroue wat bymekaargekom bet om hulle grade te ontvang en wat op die drumpel van hulle produktiewe lewe staan nie. My vrou en ek vier dus sommer my verjaarsdag terwyl ons saam met u die toekenning van u grade vier.
first_indexed 2024-12-16T17:37:10Z
format Article
id doaj.art-432c5b5d72b14079a89f66ec968a21a2
institution Directory Open Access Journal
issn 0023-270X
2304-8557
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-16T17:37:10Z
publishDate 1963-03-01
publisher Scriber Editorial Systems
record_format Article
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
spelling doaj.art-432c5b5d72b14079a89f66ec968a21a22022-12-21T22:22:43ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571963-03-01301110.4102/koers.v30i11.1516Nywerheidsontwikkeling in Suid-Afrika *)H. J. Van EckU het seker al baie keer die inleidingswoorde van ’n spreker gehoor dat dit vir hom 'n groot eer en ’n voorreg is om sy deurlugtige gehoor toe te spreek. U aanvaar dit waarskynlik as ’n konvensionele hoflikheid wat die spreker en sy gehoor ’n paar sekondes kans gee om mekaar te leer ken. Ek wil u egter die versekering gee dat ek dit werklik waardeer het  toe ek byna ’n jaar gelede die uitnodiging ontvang het om u vandag toe te spreek. Ek het al die verskonings beskikbaar gehad om te bedank weens veeleisende werksaamhede, wat werklik waar is, en het nog boonop die deurslaggewende verskoning gehad dat vandag een van die min dae was wat ek by my familie tuis kon deurbring en eintlik moes deurbring, want dit is vandag ook my verjaarsdag. Ek het egter gevoel dat as ’n man ’n verjaarsdag wil vier nadat by alreeds die amptelike aftree- ouderdom bereik het, hy dit nie beter kan doen as in die geselskap van honderde jong manne en vroue wat bymekaargekom bet om hulle grade te ontvang en wat op die drumpel van hulle produktiewe lewe staan nie. My vrou en ek vier dus sommer my verjaarsdag terwyl ons saam met u die toekenning van u grade vier.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1516
spellingShingle H. J. Van Eck
Nywerheidsontwikkeling in Suid-Afrika *)
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
title Nywerheidsontwikkeling in Suid-Afrika *)
title_full Nywerheidsontwikkeling in Suid-Afrika *)
title_fullStr Nywerheidsontwikkeling in Suid-Afrika *)
title_full_unstemmed Nywerheidsontwikkeling in Suid-Afrika *)
title_short Nywerheidsontwikkeling in Suid-Afrika *)
title_sort nywerheidsontwikkeling in suid afrika
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1516
work_keys_str_mv AT hjvaneck nywerheidsontwikkelinginsuidafrika