Die rol van die Unieverdedigingsmag in die onderdrukking van die nywerheidsonluste aan die Rand, 1922
Die voortslepende arbeidsgeskille tussen die Kamer van Mynwese en die wit mynwerkerunies aan die Rand het in Maart 1922 tot ’n staking gelei. Nadat onderhandelinge misluk het, het militante stakers polisiestasies aan die Rand aangeval. Die regering het daarop krygswet afgekondig en die Unieverdedig...
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
University of the Free State
2003-06-01
|
Series: | Acta Academica |
Online Access: | https://journals.ufs.ac.za/index.php/aa/article/view/782 |
Summary: | Die voortslepende arbeidsgeskille tussen die Kamer van Mynwese en die wit mynwerkerunies aan die Rand het in Maart 1922 tot ’n staking gelei. Nadat onderhandelinge misluk het, het militante stakers polisiestasies aan die Rand aangeval. Die regering het daarop krygswet afgekondig en die Unieverdedigingsmag gemobiliseer om wet en orde te herstel. Die Unieverdedigingsmag, bygestaan deur die Suid-Afrikaanse Polisie, het verskeie militêre operasies teen die stakerkommando’s geloods. Alhoewel dit meestal infanterie-operasies was, het artillerie en lugkrag ook ’n beslissende rol gespeel om die onrus vinnig en met die minimum lewensverlies te onderdruk.
|
---|---|
ISSN: | 0587-2405 2415-0479 |