Die rol van die Unieverdedigingsmag in die onderdrukking van die nywerheidsonluste aan die Rand, 1922
Die voortslepende arbeidsgeskille tussen die Kamer van Mynwese en die wit mynwerkerunies aan die Rand het in Maart 1922 tot ’n staking gelei. Nadat onderhandelinge misluk het, het militante stakers polisiestasies aan die Rand aangeval. Die regering het daarop krygswet afgekondig en die Unieverdedig...
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
University of the Free State
2003-06-01
|
Series: | Acta Academica |
Online Access: | https://journals.ufs.ac.za/index.php/aa/article/view/782 |
_version_ | 1797270970571948032 |
---|---|
author | Andries Fokkens Deon Visser |
author_facet | Andries Fokkens Deon Visser |
author_sort | Andries Fokkens |
collection | DOAJ |
description |
Die voortslepende arbeidsgeskille tussen die Kamer van Mynwese en die wit mynwerkerunies aan die Rand het in Maart 1922 tot ’n staking gelei. Nadat onderhandelinge misluk het, het militante stakers polisiestasies aan die Rand aangeval. Die regering het daarop krygswet afgekondig en die Unieverdedigingsmag gemobiliseer om wet en orde te herstel. Die Unieverdedigingsmag, bygestaan deur die Suid-Afrikaanse Polisie, het verskeie militêre operasies teen die stakerkommando’s geloods. Alhoewel dit meestal infanterie-operasies was, het artillerie en lugkrag ook ’n beslissende rol gespeel om die onrus vinnig en met die minimum lewensverlies te onderdruk.
|
first_indexed | 2024-03-08T04:42:43Z |
format | Article |
id | doaj.art-44261cd9168a49ba89e9b05a50a2dba0 |
institution | Directory Open Access Journal |
issn | 0587-2405 2415-0479 |
language | English |
last_indexed | 2024-04-25T02:12:44Z |
publishDate | 2003-06-01 |
publisher | University of the Free State |
record_format | Article |
series | Acta Academica |
spelling | doaj.art-44261cd9168a49ba89e9b05a50a2dba02024-03-07T11:14:02ZengUniversity of the Free StateActa Academica0587-24052415-04792003-06-01351Die rol van die Unieverdedigingsmag in die onderdrukking van die nywerheidsonluste aan die Rand, 1922Andries Fokkens0Deon Visser1University of StellenboschUniversity of Stellenbosch Die voortslepende arbeidsgeskille tussen die Kamer van Mynwese en die wit mynwerkerunies aan die Rand het in Maart 1922 tot ’n staking gelei. Nadat onderhandelinge misluk het, het militante stakers polisiestasies aan die Rand aangeval. Die regering het daarop krygswet afgekondig en die Unieverdedigingsmag gemobiliseer om wet en orde te herstel. Die Unieverdedigingsmag, bygestaan deur die Suid-Afrikaanse Polisie, het verskeie militêre operasies teen die stakerkommando’s geloods. Alhoewel dit meestal infanterie-operasies was, het artillerie en lugkrag ook ’n beslissende rol gespeel om die onrus vinnig en met die minimum lewensverlies te onderdruk. https://journals.ufs.ac.za/index.php/aa/article/view/782 |
spellingShingle | Andries Fokkens Deon Visser Die rol van die Unieverdedigingsmag in die onderdrukking van die nywerheidsonluste aan die Rand, 1922 Acta Academica |
title | Die rol van die Unieverdedigingsmag in die onderdrukking van die nywerheidsonluste aan die Rand, 1922 |
title_full | Die rol van die Unieverdedigingsmag in die onderdrukking van die nywerheidsonluste aan die Rand, 1922 |
title_fullStr | Die rol van die Unieverdedigingsmag in die onderdrukking van die nywerheidsonluste aan die Rand, 1922 |
title_full_unstemmed | Die rol van die Unieverdedigingsmag in die onderdrukking van die nywerheidsonluste aan die Rand, 1922 |
title_short | Die rol van die Unieverdedigingsmag in die onderdrukking van die nywerheidsonluste aan die Rand, 1922 |
title_sort | die rol van die unieverdedigingsmag in die onderdrukking van die nywerheidsonluste aan die rand 1922 |
url | https://journals.ufs.ac.za/index.php/aa/article/view/782 |
work_keys_str_mv | AT andriesfokkens dierolvandieunieverdedigingsmagindieonderdrukkingvandienywerheidsonlusteaandierand1922 AT deonvisser dierolvandieunieverdedigingsmagindieonderdrukkingvandienywerheidsonlusteaandierand1922 |