An historical assessment of NGO efficiency in progressing towards a sustainable environmental heritage focus, with as case study the Wonderfontein Spruit catchment, Gauteng

Die artikel handel in wese oor ’n histories-kontemporêre waardering van die rol van nie-regeringsorganisasies (NRO’s) binne ’n demokraties-gerigte proses van omgewingsbestuur in veral die Merafong-studiegebied. Fasette wat uit die bespreking na vore kom, is: i) dat hierdie groep se deelnemerskap in...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Elize S. van Eeden
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 2007-05-01
Series:Contree
Subjects:
Online Access:https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/422
_version_ 1797222778171031552
author Elize S. van Eeden
author_facet Elize S. van Eeden
author_sort Elize S. van Eeden
collection DOAJ
description Die artikel handel in wese oor ’n histories-kontemporêre waardering van die rol van nie-regeringsorganisasies (NRO’s) binne ’n demokraties-gerigte proses van omgewingsbestuur in veral die Merafong-studiegebied. Fasette wat uit die bespreking na vore kom, is: i) dat hierdie groep se deelnemerskap in die gebied eers gedurende die negentigerjare momentum gekry het, ii) dat dit beperk was tot aktiwiteite van veral “whistle-blowing” van individue, met geen gekonsolideerde poging om die primêre omgewingsdeelnemers in die Merafong-gebied as die omgewingsbesoedelaars vas te vat nie, iii) dat solank as wat NRO’s se bestaan van die besoedelaar se fondse afhang, daar weinig konstruktiewe vordering in omgewingsremediëring sal wees, en iv) dat NRO’s se omgewingstem in die 21e eeu wel meer gewig sal dra, onder andere as gevolg van die groter erkenning wat menseregte en ‘n druk vir toepassing van nuut-ontwikkelde omgewingswetgewing geniet as enige tyd in die verlede.
first_indexed 2024-04-24T13:26:44Z
format Article
id doaj.art-447a59b070884ceb8c266e88f03cdde3
institution Directory Open Access Journal
issn 0379-9867
2959-510X
language English
last_indexed 2024-04-24T13:26:44Z
publishDate 2007-05-01
publisher AOSIS
record_format Article
series Contree
spelling doaj.art-447a59b070884ceb8c266e88f03cdde32024-04-04T09:38:08ZengAOSISContree0379-98672959-510X2007-05-0153010.4102/nc.v53i0.422403An historical assessment of NGO efficiency in progressing towards a sustainable environmental heritage focus, with as case study the Wonderfontein Spruit catchment, GautengElize S. van Eeden0School of Basic Sciences, North-West UniversityDie artikel handel in wese oor ’n histories-kontemporêre waardering van die rol van nie-regeringsorganisasies (NRO’s) binne ’n demokraties-gerigte proses van omgewingsbestuur in veral die Merafong-studiegebied. Fasette wat uit die bespreking na vore kom, is: i) dat hierdie groep se deelnemerskap in die gebied eers gedurende die negentigerjare momentum gekry het, ii) dat dit beperk was tot aktiwiteite van veral “whistle-blowing” van individue, met geen gekonsolideerde poging om die primêre omgewingsdeelnemers in die Merafong-gebied as die omgewingsbesoedelaars vas te vat nie, iii) dat solank as wat NRO’s se bestaan van die besoedelaar se fondse afhang, daar weinig konstruktiewe vordering in omgewingsremediëring sal wees, en iv) dat NRO’s se omgewingstem in die 21e eeu wel meer gewig sal dra, onder andere as gevolg van die groter erkenning wat menseregte en ‘n druk vir toepassing van nuut-ontwikkelde omgewingswetgewing geniet as enige tyd in die verlede.https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/422wonderfontein spruit catchmentgautengngo efficiencysustainable environmental heritage focus
spellingShingle Elize S. van Eeden
An historical assessment of NGO efficiency in progressing towards a sustainable environmental heritage focus, with as case study the Wonderfontein Spruit catchment, Gauteng
Contree
wonderfontein spruit catchment
gauteng
ngo efficiency
sustainable environmental heritage focus
title An historical assessment of NGO efficiency in progressing towards a sustainable environmental heritage focus, with as case study the Wonderfontein Spruit catchment, Gauteng
title_full An historical assessment of NGO efficiency in progressing towards a sustainable environmental heritage focus, with as case study the Wonderfontein Spruit catchment, Gauteng
title_fullStr An historical assessment of NGO efficiency in progressing towards a sustainable environmental heritage focus, with as case study the Wonderfontein Spruit catchment, Gauteng
title_full_unstemmed An historical assessment of NGO efficiency in progressing towards a sustainable environmental heritage focus, with as case study the Wonderfontein Spruit catchment, Gauteng
title_short An historical assessment of NGO efficiency in progressing towards a sustainable environmental heritage focus, with as case study the Wonderfontein Spruit catchment, Gauteng
title_sort historical assessment of ngo efficiency in progressing towards a sustainable environmental heritage focus with as case study the wonderfontein spruit catchment gauteng
topic wonderfontein spruit catchment
gauteng
ngo efficiency
sustainable environmental heritage focus
url https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/422
work_keys_str_mv AT elizesvaneeden anhistoricalassessmentofngoefficiencyinprogressingtowardsasustainableenvironmentalheritagefocuswithascasestudythewonderfonteinspruitcatchmentgauteng
AT elizesvaneeden historicalassessmentofngoefficiencyinprogressingtowardsasustainableenvironmentalheritagefocuswithascasestudythewonderfonteinspruitcatchmentgauteng