Die wet insake die aanvang van die nasionalisering van onderwysersopleiding

Dit gaan hier om die Wysigingswet op die Nasionale Onderwysbeleid, Wet 73 van 1969, wat beskou kan word as die aanvang van die nasionalisering van onderwysersopleiding in die Republiek. Om hierdie wet in perspektief te plaas is dit nodig om die geskiedkundige agtergrond daarvan kortliks te skets, di...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: S.J. Preller
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1969-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1307
Description
Summary:Dit gaan hier om die Wysigingswet op die Nasionale Onderwysbeleid, Wet 73 van 1969, wat beskou kan word as die aanvang van die nasionalisering van onderwysersopleiding in die Republiek. Om hierdie wet in perspektief te plaas is dit nodig om die geskiedkundige agtergrond daarvan kortliks te skets, die inhoud van die wet in oënskou te neem, en die wet kortliks te beoordeel.
ISSN:0023-270X
2304-8557