Die relevansie van die prediking vir tussenmenslike verhoudings in Suid-Afrika

Indien ons die uitspraak verneem dat ten minste 77% van die Suid-Afrikaanse bevolking hulle as Christene beskou, skep dit groot verwagtinge dat die prediking van die evangelie van Christus inderdaad van groot invloed kan wees. Indien ons hier byvoeg dat baie Christene in die geleentheid is om (sê)...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1987-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1311
Description
Summary:Indien ons die uitspraak verneem dat ten minste 77% van die Suid-Afrikaanse bevolking hulle as Christene beskou, skep dit groot verwagtinge dat die prediking van die evangelie van Christus inderdaad van groot invloed kan wees. Indien ons hier byvoeg dat baie Christene in die geleentheid is om (sê) oor ’n periode van vyftig jaar (20-70 jaar) sowat 5 000 preke te kan hoor (teen honderd per jaar ), dan styg ons verwagtinge nog meer. Daarom is dit ’n baie pynlike bevinding om te moet hoor dat ondersoeke daarop dui dat die effek van die prediking soms baie gering is en dat dit min verandering teweegbring (Jonker, 1976 : 85 - 86).
ISSN:1018-6441
2305-0853