Inskripsies uit Oud-Testamentiese tyd

In Die Vaderland van 10 April 1967 het daar ’n klein persberiggie verskyn wat meld dat daar by die opgrawinge te Deir cAlla in Transjordanië onder leiding van dr. H. J. Franken ’n onbekende skrif ontdek is, „wat dui op ’n onafhanklike groep wat gedurende die Bybelse tyd in Transjordanië gewoon het”....

Full description

Bibliographic Details
Main Author: E.J. Smit
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1967-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1428
_version_ 1818119623338360832
author E.J. Smit
author_facet E.J. Smit
author_sort E.J. Smit
collection DOAJ
description In Die Vaderland van 10 April 1967 het daar ’n klein persberiggie verskyn wat meld dat daar by die opgrawinge te Deir cAlla in Transjordanië onder leiding van dr. H. J. Franken ’n onbekende skrif ontdek is, „wat dui op ’n onafhanklike groep wat gedurende die Bybelse tyd in Transjordanië gewoon het”. Inderdaad is daar deur dieselfde Nederlandse ekspedisie onder die bekwame leiding van dr. Franken in 1964 al kleitablette met ’n onbekende skrif (vermoedelik dieselfde as wat die persberiggie bedoel) gevind. In ’n kort nota enkele dae na die vonds het dr. Franken by foto-afdrukke van die tablette gemeld dat sommige letters van die waarskynlik alfabetiese skrif ooreenkoms vertoon met die Fenisiese Byblosskrif van Ahiram, maar dat daar waarskynlik ook ’n Suid-Semitiese element in die skrif aanwesig is. Die tablette word gedateer in ongeveer die einde van die dertiende, begin van die twaalfde eeu v.C.
first_indexed 2024-12-11T05:13:08Z
format Article
id doaj.art-4e01d65feaf2454b8623e1141bf87dd5
institution Directory Open Access Journal
issn 0023-270X
2304-8557
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-11T05:13:08Z
publishDate 1967-03-01
publisher Scriber Editorial Systems
record_format Article
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
spelling doaj.art-4e01d65feaf2454b8623e1141bf87dd52022-12-22T01:19:52ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571967-03-0134610.4102/koers.v34i6.1428Inskripsies uit Oud-Testamentiese tydE.J. SmitIn Die Vaderland van 10 April 1967 het daar ’n klein persberiggie verskyn wat meld dat daar by die opgrawinge te Deir cAlla in Transjordanië onder leiding van dr. H. J. Franken ’n onbekende skrif ontdek is, „wat dui op ’n onafhanklike groep wat gedurende die Bybelse tyd in Transjordanië gewoon het”. Inderdaad is daar deur dieselfde Nederlandse ekspedisie onder die bekwame leiding van dr. Franken in 1964 al kleitablette met ’n onbekende skrif (vermoedelik dieselfde as wat die persberiggie bedoel) gevind. In ’n kort nota enkele dae na die vonds het dr. Franken by foto-afdrukke van die tablette gemeld dat sommige letters van die waarskynlik alfabetiese skrif ooreenkoms vertoon met die Fenisiese Byblosskrif van Ahiram, maar dat daar waarskynlik ook ’n Suid-Semitiese element in die skrif aanwesig is. Die tablette word gedateer in ongeveer die einde van die dertiende, begin van die twaalfde eeu v.C.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1428
spellingShingle E.J. Smit
Inskripsies uit Oud-Testamentiese tyd
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
title Inskripsies uit Oud-Testamentiese tyd
title_full Inskripsies uit Oud-Testamentiese tyd
title_fullStr Inskripsies uit Oud-Testamentiese tyd
title_full_unstemmed Inskripsies uit Oud-Testamentiese tyd
title_short Inskripsies uit Oud-Testamentiese tyd
title_sort inskripsies uit oud testamentiese tyd
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1428
work_keys_str_mv AT ejsmit inskripsiesuitoudtestamentiesetyd