Die adres vir die verslag van kerkvisitasie

Leser sê dat in hulle Klassis ’n Reglement van orde geld wat die visitatore opdrag gee om haarfyn verslag van hulle bevindinge en aanbevelings in ’n volgende klassisverslag te doen. Die verslag word aan die klassis gerig en die kerkraad ontvang ’n afskrif. Hulle mag die verslag op die klassis bestry...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Editorial Office
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1973-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1006
_version_ 1818247195744272384
author Editorial Office
author_facet Editorial Office
author_sort Editorial Office
collection DOAJ
description Leser sê dat in hulle Klassis ’n Reglement van orde geld wat die visitatore opdrag gee om haarfyn verslag van hulle bevindinge en aanbevelings in ’n volgende klassisverslag te doen. Die verslag word aan die klassis gerig en die kerkraad ontvang ’n afskrif. Hulle mag die verslag op die klassis bestry, maar sodra die klassis dit aanvaar het, moet die kerkrade die aanbevelings uitvoer as komende van die klassis. Leser voel onseker oor hierdie praktyk, maar oordeel dat die visitatore deputate van die klassis is en geen ander werkswyse moontlik maak nie. Hy wil graag daaroor die mening van In die Skriflig hê.
first_indexed 2024-12-12T15:00:51Z
format Article
id doaj.art-50b6b3f025ea451cb15669935dabda54
institution Directory Open Access Journal
issn 1018-6441
2305-0853
language Afrikaans
last_indexed 2024-12-12T15:00:51Z
publishDate 1973-05-01
publisher AOSIS
record_format Article
series In die Skriflig
spelling doaj.art-50b6b3f025ea451cb15669935dabda542022-12-22T00:20:49ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08531973-05-01728182210.4102/ids.v7i28.1006890Die adres vir die verslag van kerkvisitasieEditorial OfficeLeser sê dat in hulle Klassis ’n Reglement van orde geld wat die visitatore opdrag gee om haarfyn verslag van hulle bevindinge en aanbevelings in ’n volgende klassisverslag te doen. Die verslag word aan die klassis gerig en die kerkraad ontvang ’n afskrif. Hulle mag die verslag op die klassis bestry, maar sodra die klassis dit aanvaar het, moet die kerkrade die aanbevelings uitvoer as komende van die klassis. Leser voel onseker oor hierdie praktyk, maar oordeel dat die visitatore deputate van die klassis is en geen ander werkswyse moontlik maak nie. Hy wil graag daaroor die mening van In die Skriflig hê.https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1006
spellingShingle Editorial Office
Die adres vir die verslag van kerkvisitasie
In die Skriflig
title Die adres vir die verslag van kerkvisitasie
title_full Die adres vir die verslag van kerkvisitasie
title_fullStr Die adres vir die verslag van kerkvisitasie
title_full_unstemmed Die adres vir die verslag van kerkvisitasie
title_short Die adres vir die verslag van kerkvisitasie
title_sort die adres vir die verslag van kerkvisitasie
url https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1006
work_keys_str_mv AT editorialoffice dieadresvirdieverslagvankerkvisitasie