Metateoretiese vertrekpunte ten opsigte van wetenskaplike navorsing in kinder- en jeugbediening

Hierdie artikel vorm deel van ’n navorsingsprojek oor die verrekening van die metateoretiese vertrekpunte in die wetenskap van die Praktiese Teologie. Die eerste fase van die reeks bied die teoretiese onderbou vir die werklikheids-, hermeneutiese en wetenskapsteoretiese beskouing van die vak. Die tw...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Gert Breed
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-07-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/579
_version_ 1818465751966679040
author Gert Breed
author_facet Gert Breed
author_sort Gert Breed
collection DOAJ
description Hierdie artikel vorm deel van ’n navorsingsprojek oor die verrekening van die metateoretiese vertrekpunte in die wetenskap van die Praktiese Teologie. Die eerste fase van die reeks bied die teoretiese onderbou vir die werklikheids-, hermeneutiese en wetenskapsteoretiese beskouing van die vak. Die tweede fase fokus op die invloed wat hierdie vertrekpunte op die wetenskaplike navorsing van die verskillende vakgroepe in die Praktiese Teologie het. Hierdie artikel handel oor die wetenskaplike benaderingswyse tot die navorsingsveld van Kinder- en jeugbediening. In hierdie navorsingsartikel word die persoonlike metateoretiese perspektief waarmee die vakgebied van Kinder- en jeugbediening benader word, uitgespel en verantwoord ten opsigte van die werklikheidsbeskouing waarmee daar op die navorsingsveld van Kinder- en jeugbediening gefokus word; die onderbou van die hermeneutiese beskouing wat nodig is om tot ’n verstaan en ’n verantwoordbare verhouding te kom tussen die elemente wat in Kinder- en jeugbediening ter sprake is; en ten slotte, om die wetenskapsteoretiese benadering te beskryf waarmee die navorsingsveld van Kinder- en jeugbediening op ’n wetenskaplikverantwoorde wyse ondersoek kan word. This article is part of a research project on the metatheoretical assumptions in Practical Theology. The first part of this series gives the theoretical foundation for the view on reality-, hermeneutical- and scientific-theoretical approaches to the research field. The second part focuses on the effect that these assumptions will have on the scientific research of the various subject groups in Practical Theology. This article describes the scientific approach to the research field of child and youth ministry. This research article describes the personal metatheoretical perspective from which the subject area is approached, and it gives account of the view on reality with which the research field of Youth Ministry is studied; of the foundation on which the hermeneutical viewpoint is built, to attain an understanding and a founded relationship between the elements that are applicable in child and youth ministry; and finally, the scientific theoretical approach to the research field in a justified manner.
first_indexed 2024-04-13T20:49:40Z
format Article
id doaj.art-52f7b890c46d40e68026537b72571154
institution Directory Open Access Journal
issn 1018-6441
2305-0853
language Afrikaans
last_indexed 2024-04-13T20:49:40Z
publishDate 2013-07-01
publisher AOSIS
record_format Article
series In die Skriflig
spelling doaj.art-52f7b890c46d40e68026537b725711542022-12-22T02:30:33ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08532013-07-01471e1e111729Metateoretiese vertrekpunte ten opsigte van wetenskaplike navorsing in kinder- en jeugbedieningGert Breed0School for Ecclesiastical Sciences, North-West UniversityHierdie artikel vorm deel van ’n navorsingsprojek oor die verrekening van die metateoretiese vertrekpunte in die wetenskap van die Praktiese Teologie. Die eerste fase van die reeks bied die teoretiese onderbou vir die werklikheids-, hermeneutiese en wetenskapsteoretiese beskouing van die vak. Die tweede fase fokus op die invloed wat hierdie vertrekpunte op die wetenskaplike navorsing van die verskillende vakgroepe in die Praktiese Teologie het. Hierdie artikel handel oor die wetenskaplike benaderingswyse tot die navorsingsveld van Kinder- en jeugbediening. In hierdie navorsingsartikel word die persoonlike metateoretiese perspektief waarmee die vakgebied van Kinder- en jeugbediening benader word, uitgespel en verantwoord ten opsigte van die werklikheidsbeskouing waarmee daar op die navorsingsveld van Kinder- en jeugbediening gefokus word; die onderbou van die hermeneutiese beskouing wat nodig is om tot ’n verstaan en ’n verantwoordbare verhouding te kom tussen die elemente wat in Kinder- en jeugbediening ter sprake is; en ten slotte, om die wetenskapsteoretiese benadering te beskryf waarmee die navorsingsveld van Kinder- en jeugbediening op ’n wetenskaplikverantwoorde wyse ondersoek kan word. This article is part of a research project on the metatheoretical assumptions in Practical Theology. The first part of this series gives the theoretical foundation for the view on reality-, hermeneutical- and scientific-theoretical approaches to the research field. The second part focuses on the effect that these assumptions will have on the scientific research of the various subject groups in Practical Theology. This article describes the scientific approach to the research field of child and youth ministry. This research article describes the personal metatheoretical perspective from which the subject area is approached, and it gives account of the view on reality with which the research field of Youth Ministry is studied; of the foundation on which the hermeneutical viewpoint is built, to attain an understanding and a founded relationship between the elements that are applicable in child and youth ministry; and finally, the scientific theoretical approach to the research field in a justified manner.https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/579Metateoretiese vertrekpuntewetenskaplike navorsingkinder en jeugbediening
spellingShingle Gert Breed
Metateoretiese vertrekpunte ten opsigte van wetenskaplike navorsing in kinder- en jeugbediening
In die Skriflig
Metateoretiese vertrekpunte
wetenskaplike navorsing
kinder en jeugbediening
title Metateoretiese vertrekpunte ten opsigte van wetenskaplike navorsing in kinder- en jeugbediening
title_full Metateoretiese vertrekpunte ten opsigte van wetenskaplike navorsing in kinder- en jeugbediening
title_fullStr Metateoretiese vertrekpunte ten opsigte van wetenskaplike navorsing in kinder- en jeugbediening
title_full_unstemmed Metateoretiese vertrekpunte ten opsigte van wetenskaplike navorsing in kinder- en jeugbediening
title_short Metateoretiese vertrekpunte ten opsigte van wetenskaplike navorsing in kinder- en jeugbediening
title_sort metateoretiese vertrekpunte ten opsigte van wetenskaplike navorsing in kinder en jeugbediening
topic Metateoretiese vertrekpunte
wetenskaplike navorsing
kinder en jeugbediening
url https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/579
work_keys_str_mv AT gertbreed metateoretiesevertrekpuntetenopsigtevanwetenskaplikenavorsinginkinderenjeugbediening